AfriForum se Hoëveld-takke in Mpumalanga ontvang handreiniger en gesigmaskers
|

AfriForum se Hoëveld-takke in Mpumalanga ontvang handreiniger en gesigmaskers

AfriForum se Hoëveld-takke in Mpumalanga het op 17 en 18 April handreiniger en gesigmaskers ontvang om hulle en die gemeenskap teen die opdoen van COVID-19 te help beskerm. Twee-en-veertig 5 liter-bottels handreiniger en 420 gesigmaskers is aan verskeie takke afgelewer om in hulle onderskeie gemeenskappe te gaan versprei waar daar nood is. Dít volg nadat die burgerregteorganisasie…

AfriForum se Klerksdorp-tak skenk handreiniger en maskers aan Panorama Park Aftreedorp
|

AfriForum se Klerksdorp-tak skenk handreiniger en maskers aan Panorama Park Aftreedorp

Die AfriForum-tak in Klerksdorp het verlede week handreiniger en maskers vir die Panorama Park Aftreedorp geskenk om die veiligheid van die inwoners en personeel te verseker. ’n Inwoner van dié aftreedorp het die voorraad versoek en die plaaslike AfriForum-tak het besluit om die skenking aan die ongeveer 200 inwoners en 30 verswaktes te maak. Volgens…

AfriForum wil hof toe oor rassediskriminasie teen toerisme-ondernemings met COVID-19-hulp
|

AfriForum wil hof toe oor rassediskriminasie teen toerisme-ondernemings met COVID-19-hulp

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag sowel die Minister as die Departement van Toerisme op terme geplaas nadat dié Departement aangekondig het dat bystand vir klein, mikro- en mediumgrootte-ondernemings (KMMO’s) gegee sal word in lyn met die Departement se beleid van swart ekonomiese bemagtiging (SEB) en ekonomiese transformasie. Toerisme-ondernemings het tot 30 Mei om aansoek te doen…

#AfriForumStaanSaam met skenkings van maskers en handreiniger
|

#AfriForumStaanSaam met skenkings van maskers en handreiniger

AfriForum het vandag ’n veldtog van stapel gestuur om handreiniger en maskers te skenk aan tehuise vir bejaardes en persone wat in die veiligheids-, nood- en gesondheidsdienste werk, asook kwesbare mense wat nie genoegsame beskerming teen die opdoen van COVID-19 het nie. Dié veldtog is vandag afgeskop met die oorhandiging van meer as 1 000 botteltjies…

AfriForum se Lichtenburg-tak gryp in tydens nasionale inperking
|

AfriForum se Lichtenburg-tak gryp in tydens nasionale inperking

AfriForum se Lichtenburg-tak het 25 liter handreiniger op 1 April 2020 aan plaaslike owerhede verskaf om die COVID-19-pandemie te help beveg. Die Lichtenburgse SAPD, die Ditsobotla-verkeersdepartement, die Departemente van Gesondheid, en van Binnelandse Sake, Korrektiewe Dienste en die plaaslike rampbestuurseenheid het van dié reiniger ontvang. “Ons Lichtenburg-tak het besluit om hierdie instellings tydens die nasionale…

Rampe, noodtoestande en afsondering. Wat is die verskille? En hoe raak dit my?
|

Rampe, noodtoestande en afsondering. Wat is die verskille? En hoe raak dit my?

Deur Marnus Kamfer Met die koms van die COVID-19-pandemie, het die meeste lande, waaronder Suid-Afrika, drastiese stappe aangekondig in ’n poging om die verspreiding van dié gevreesde virus hok te slaan. Suid-Afrikaners is skielik onderworpe aan ’n rits regulasies van moets en moenies wat op een of ander wyse ’n direkte of indirekte invloed op…

Bly kalm oor Korona-virus en tref nodige voorsorg
|

Bly kalm oor Korona-virus en tref nodige voorsorg

Suid-Afrikaners moet nou kalm en realisties bly te midde van die massahisterie en angs wat daar plek-plek wêreldwyd oor die Korona-virus (oftewel Covid19) heers. ’n Span deskundiges het vandag aan ’n aanlyngesprek van Maroela Media deelgeneem waartydens die algemene publiek se vrae beantwoord en bekommernisse oor die virus besweer is. Meer as 110 000 mense is…

End of content

End of content