Viljoenskroon-tak maak strate mooi as deel van #OnsDorp-projek
| |

Viljoenskroon-tak maak strate mooi as deel van #OnsDorp-projek

Die AfriForum-tak in Viljoenskroon het in Junie en Julie vlytig weggespring om die strate reg te ruk as deel van AfriForum se #OnsDorp-projek. Strate wat voltooi is, is Havemannstraat, Du Plessisstraat, Goldbergstreet, Culverwellstraat, Senator Senekalstraat, Mareestraat en die helfte van Viljoenstraat. In hierdie strate is slaggate gevul, padmerkers is geverf, die nodige verkeerstekens is vervang,…

Viljoenskroon-tak vergader met Moqhaka-munisipaliteit oor rioolkrisis
| |

Viljoenskroon-tak vergader met Moqhaka-munisipaliteit oor rioolkrisis

Die AfriForum-tak in Viljoenskroon het op 2 Augustus met adv. Mzwakhe Mofokeng, waarnemende bestuurder van die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit, en betrokke munisipale amptenare vergader oor die rioolprobleem in dié dorp. Die vergadering het gespruit uit die jarelange rioolkwessie wat in Viljoenskroon heers en wat die plaaslike AfriForum-tak tans spook om dringend op te los. Dit…

Viljoenskroon-tak verkla Moqhaka-munisipaliteit by Menseregtekommissie oor riool
| |

Viljoenskroon-tak verkla Moqhaka-munisipaliteit by Menseregtekommissie oor riool

Die AfriForum-tak in Viljoenskroon het op 11 Julie die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit by die Menseregtekommissie (MRK) aangekla oor die haglike toestand in hierdie dorp. Die riool wat oral in Viljoenskroon vloei, is al vir ongeveer sewe jaar ’n probleem en die munisipaliteit versuim om op AfriForum se skrywes daaroor te reageer. Die situasie vererger daagliks…

Viljoenskroon-tak takel strate as deel van #OnsDorp-veldtog
| |

Viljoenskroon-tak takel strate as deel van #OnsDorp-veldtog

Die AfriForum-tak in Viljoenskroon het op 15 Junie weggespring met hulle #OnsDorp-projek, wat hoofsaaklik in Junie en Julie bedryf word. Woensdag het Senator Senekalstraat aan die beurt gekom en al die stoptekens is vervang, die strepe is geverf, die padmerkers by die kruisings is geverf, die straat is skoongevee en die lastige boomtakke is afgesny….

AfriForum stig tak in Viljoenskroon
| |

AfriForum stig tak in Viljoenskroon

Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 7 Maart 2022 ’n tak in Viljoenskroon gestig nadat talle inwoners in die dorp hul behoefte vir die stigting van ’n AfriForum-tak uitgespreek het. Die bestuur bestaan uit Boet Wienand (voorsitter), Kobus Vermeulen (ondervoorsitter), Lynne Griesel (sekretaris) en Jaco Roux(tesourier). Die volgende portefeuljebeamptes is ook verkies: Willie Griesel (omgewingsake) en…

AfriForum staan Viljoenskroon-boer by met herstel van damwal
| |

AfriForum staan Viljoenskroon-boer by met herstel van damwal

AfriForum het ’n boer van Viljoenskroon gehelp om die Moqhaka Plaaslike Munisipaliteit te dwing om ’n damwal aan die bokant van sy grond te herstel ná die boer klagtes by die munisipaliteit ingedien het, maar geen reaksie ontvang het nie. Die damwal is deur inwoners van ’n plakkerskamp gebreek en riool het tot in die…

End of content

End of content