AfriForum se Privaatvervolgingseenheid ondersoek Ballito-voorval
AfriForum se Privaatvervolgingseenheid onder leiding van adv. Gerrie Nel ondersoek tans die onlangse voorval van onbillike en arbitrêre optrede deur…
AfriForum se Privaatvervolgingseenheid onder leiding van adv. Gerrie Nel ondersoek tans die onlangse voorval van onbillike en arbitrêre optrede deur…
Thandi Modise, speaker van die Nasionale Vergadering, het versuim om vandag in die Potchefstroomse Streekshof te verskyn op klagtes van…
Tom Moyane, voormalige hoof van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID), het vandag vir die eerste keer in die Roodepoort-landdroshof verskyn in…
Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, het vandag in die Randburgse landdroshof op aanklagte van aanranding…
AfriForum het vanmiddag van vertroulike bronne bevestiging ontvang dat Julius Malema wel deur die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) vervolg gaan word…
Ernst Roets, AfriForum se hoof van beleid en aksie, sou vandag in die Suid-Gautengse hooggeregshof op aanklagte van minagting van…
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het vandag namens die Jimmy-gesin in die Wes-Kaapse hoë hof verskyn in…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag aangekondig dat die Direkteur van Openbare Vervolging (DOV) in Gauteng ’n ommekeer in die saak…
AfriForum het die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in Mdantsane in die Oos-Kaap skriftelik versoek om te verduidelik waarom die SAPD en…
Alet Rademeyer Die burgerregte-organisasie AfriForum verwelkom dit dat Julius Malema, leier van die EFF, uiteindelik vervolg gaan word ná gewraakte…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing