Breek die grendel: AfriForum stel maatreëls voor vir verslapping van die staat van inperking
|

Breek die grendel: AfriForum stel maatreëls voor vir verslapping van die staat van inperking

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n brief aan President Cyril Ramaphosa gerig waarin dié organisasie maatreëls vir die verslapping van die staat van inperking voorstel. In sy skrywe sê AfriForum dat die verslapping van die staat van inperking – wat op 23 April deur Ramaphosa aangekondig is – onvoldoende is om die skade te beperk…

Burgerregte word tans drasties ingeperk – AfriForum begin klagtekanaal
|

Burgerregte word tans drasties ingeperk – AfriForum begin klagtekanaal

Die burgerregteorganisasie AfriForum het ’n verslag gepubliseer wat aandui watter regte as gevolg van die staat van inperking ingeperk word. Daarmee saam is ’n kanaal geskep waar mense dit onder AfriForum se aandag kan bring indien hulle regte onder hierdie omstandighede beperk word. E-posse in hierdie verband kan na jouregte@afriforum.co.za gestuur word. Dié verslag is…

AfriForum-verslag wys ongrondwetlikheid van NGV uit
|

AfriForum-verslag wys ongrondwetlikheid van NGV uit

Artikel 27 van die Grondwet maak net voorsiening vir toegang tot gesondheidsorg. Dit meld nêrens dat die staat verplig is om gesondheidsorg aan almal te voorsien nie. Trouens, as die regering se inmenging hierdie toegang verhinder, is dit ongrondwetlik. Só het Natasha Venter, AfriForum se woordvoerder vir NGV, vandag tydens die bekendmaking van AfriForum se…

AfriForum maak KwaZulu-Natal se blou-en-groendruppelresultate bekend
| |

AfriForum maak KwaZulu-Natal se blou-en-groendruppelresultate bekend

AfriForum het onlangs verskeie dorpe in KwaZulu-Natal se water getoets om die gehalte van dorpe in dié streek se drink- (bloudruppelstatus) en rioolwater (groendruppelstatus) te bepaal. AfriForum se nasionale blou-en-groendruppelprojek fokus op die stand van dorpe se drinkwater en rioolaanlegte. Dié projek fokus nie noodwendig op die toestand van die aanleg self nie, maar wel…

AfriForum maak Wes-Kaap se blou-en-groendruppelresultate bekend
| |

AfriForum maak Wes-Kaap se blou-en-groendruppelresultate bekend

AfriForum het onlangs verskeie dorpe in die Wes-Kaap se water getoets om die gehalte van dorpe in dié provinsie se drink- (bloudruppelstatus) en rioolwater (groendruppelstatus) te bepaal. AfriForum se nasionale blou-en-groendruppelprojek fokus op die stand van dorpe se drinkwater en rioolaanlegte. Dié projek fokus nie noodwendig op die toestand van die aanleg self nie, maar…

AfriForum maak Oos-Kaap se blou-en-groendruppelresultate bekend
| |

AfriForum maak Oos-Kaap se blou-en-groendruppelresultate bekend

AfriForum het onlangs verskeie dorpe in die Oos-Kaap se water getoets om die gehalte van dorpe in dié streek se drink- (bloudruppelstatus) en rioolwater (groendruppelstatus) te bepaal. AfriForum se nasionale blou-en-groendruppelprojek fokus op die stand van dorpe se drinkwater en rioolaanlegte. Dié projek fokus nie noodwendig op die toestand van die aanleg self nie, maar…

AfriForum maak Mpumalanga se blou-en-groendruppelresultate bekend
| |

AfriForum maak Mpumalanga se blou-en-groendruppelresultate bekend

AfriForum het onlangs verskeie dorpe in Mpumalanga se water getoets om die gehalte van dorpe in dié streek se drink- (bloudruppelstatus) en rioolwater (groendruppelstatus) te bepaal. AfriForum se nasionale blou-en-groendruppelprojek fokus op die stand van dorpe se drinkwater- en rioolaanlegte. Dié projek fokus nie noodwendig op die toestand van die aanleg self nie, maar wel…

AfriForum maak Noordwes se blou-en-groendruppelresultate bekend
| |

AfriForum maak Noordwes se blou-en-groendruppelresultate bekend

AfriForum het onlangs verskeie dorpe in Noordwes se water getoets om die gehalte van dorpe in dié streek se drink- (bloudruppelstatus) en rioolwater (groendruppelstatus) te bepaal. AfriForum se nasionale blou-en-groendruppelprojek fokus op die stand van dorpe se drinkwater en rioolaanlegte. Dié projek fokus nie noodwendig op die toestand van die aanleg self nie, maar wel…

AfriForum maak Groter Pretoria se blou-en-groendruppeluitslae bekend
| |

AfriForum maak Groter Pretoria se blou-en-groendruppeluitslae bekend

AfriForum het onlangs verskeie gebiede in Groter Pretoria se water getoets om die gehalte van die drink- (bloudruppelstatus) en rioolwater (groendruppelstatus) van dorpe in dié streek te bepaal. AfriForum se nasionale blou-en-groendruppelprojek fokus op die gehalte van dorpe se drinkwater en rioolaanlegte. Dié projek fokus nie noodwendig op die toestand van die aanleg self nie,…

AfriForum-verslag: Heelwat ruimte vir verbetering by Gautengse munisipaliteite
| |

AfriForum-verslag: Heelwat ruimte vir verbetering by Gautengse munisipaliteite

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag sy ontleding van Gautengse munisipaliteite vir 2019 uitgereik. Midvaal se munisipaliteit het die beste presteer met ’n telling van 7,5 uit 10, terwyl Johannesburg en Tshwane se metro onderskeidelik 6,5 en 7 behaal het.

End of content

End of content