AfriForum se Jeffreysbaai-tak kry nóg ’n aartappelskenking
|

AfriForum se Jeffreysbaai-tak kry nóg ’n aartappelskenking

AfriForum se Jeffreysbaai-tak het met die hulp van hul voorsitter Dries du Preez ’n verdere skenking van 28 ton aartappels van die Vaalharts-besproeiingskema naby Christiana ontvang. Soos met die eerste skenking het die tak weer die vervoerkoste betaal. Die nuutste vrag is op 13 Mei 2020 afgelaai. Altesaam 55 ton aartappels is tot dusver geskenk….

AfriForum se hofsaak teen Toerismedepartement op 28 April aangehoor
|

AfriForum se hofsaak teen Toerismedepartement op 28 April aangehoor

Die Noord-Gautengse hooggeregshof in Pretoria het vandag ’n bevel gemaak dat AfriForum se dringende hersieningsaansoek teen die Departement van Toerisme se gebruik van ras as maatstaf vir die toekenning van COVID-19-hulp aan toerisme-ondernemings, wat vandag gebring sou word, nou op 28 April aangehoor moet word. Die bevel bepaal verder dat die Departement onderneem dat geen besluite…

End of content

End of content