AfriForum dien klagtes oor verkwiste R1,2 miljard teen Noordwes se Departement van Gesondheid in
| |

AfriForum dien klagtes oor verkwiste R1,2 miljard teen Noordwes se Departement van Gesondheid in

AfriForum het vandag strafregtelike klagtes ingedien teen Jeanette Hunter, hoof van Noordwes se departement van gesondheid as deel van dié organisasie se nasionale veldtog teen die wetsontwerp op nasionale gesondheidsversekering (NGV). Dít volg nadat AfriForum die departement se jaarverslag bestudeer het en bevind het dat Hunter skuldig is aan oortredings ingevolge Artikel 86(1) van die…

End of content

End of content