NVG-reaksie op Kemp-broers se verkragtingsaak bevestig spesiale behandeling
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het aan AfriForum se privaatvervolgingseenheid bevestig dat die veroordeelde kinderverkragters, Marinus en Morné Kemp, danksy ’n…
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) het aan AfriForum se privaatvervolgingseenheid bevestig dat die veroordeelde kinderverkragters, Marinus en Morné Kemp, danksy ’n…
Die misdaadprobleem in Suid-Afrika is nog lank nie verby nie. Daar is dalk wel ’n lig (of ligte) aan die…
Dafré Troskie, ’n jare lange vriendin van Celeste Gouws, het vandag getuig in die privaatvervolgingsaak van Andile Memese wat teregstaan…
Adv. Moipone Noko, direkteur van openbare vervolging vir die Noordwes-afdeling, het gister bekend gemaak dat die staat stappe gaan doen…
AfriForum het in Augustus 2018 ’n lys van sake en oortredings van die Hammanskraal-gemeenskap ontvang wat by die plaaslike polisiestasie…
AfriForum verwelkom die vonnisoplegging van Sebenzile Simane (32) vanoggend in die Oos-Kaapse hoë hof in Port Elizabeth. Simane is effektiewelik…
Die privaat vervolging deur AfriForum se privaatvervolgingseenheid van ’n bekende sakeman in die finansiële bedryf wat van verkragting aangekla word,…
Op 25 Oktober 2018 het die AfriForum911-afdeling van die burgerregte-organisasie AfriForum bystand gebied met die inhegtenisneming van ’n verdagte in Kathu deur…
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, gaan ’n gerespekteerde sakeman in die finansiële bedryf wat na bewering sy…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n beroep gedoen op Supra Mahumapelo, premier van die Noordwes, om by die vlaag van…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing