|

AfriForum loods sy #AnkerdorpPadskou

AfriForum het vandag met sy Ankerdorppadskou in Pretoria afgeskop. Tydens vandeesweek se loodsing gaan AfriForum-personeel inspring om onder meer vullis langs strate op te tel, padtekens te verf en te help met ontbossing van gebiede.’n Besoek sal ook aan ’n diereskuiling gebring word waar skenkings van die publiek oorhandig sal word. Die Ankerdorppadskou is ’n…

Terugvoer oor verloop van verkiesing positief
|

Terugvoer oor verloop van verkiesing positief

Dit wil voorkom of die munisipale verkiesingsproses gister, ondanks haakplekke hier en daar, relatief positief verloop het. Marcus Pawson, hoof van plaaslike regeringsake by AfriForum, het gesê ’n ontleding van die publiek en waarnemers se terugvoer op die burgerregte-organisasie se toep (AfriForum Verkiesingswaghond) dui daarop dat die proses in vele opsigte goed verloop het.

Verkiesing skop in sommige provinsies stadig af – AfriForum tree as waarnemers op
|

Verkiesing skop in sommige provinsies stadig af – AfriForum tree as waarnemers op

    Die munisipale verkiesing het vanoggend stadig afgeskop met verskeie stempunte in Gauteng, Limpopo, Noordwes en die Oos-Kaap wat laat geopen het. Marcus Pawson, hoof van plaaslike regeringsake by AfriForum, het gesê aanduidings is dat die meeste stempunte in die Noord-Kaap en Oos-Kaap wel betyds geopen het. Volgens Pawson het AfriForum-waarnemers en lede van…

|

AfriForum sal waghond wees tydens verkiesing

AfriForum as burgerregte-organisasie moedig Suid-Afrikaners aan om deel te neem aan die 2016 munisipale verkiesing wat op 3 Augustus gehou word. Marcus Pawson, hoof van plaaslike regering by AfriForum, sê die organisasie staan buite die partypolitiek, maar as  ʼn burgerlike instelling met ʼn waghondfunksie sal hy kyk dat die burgerlike regte van sy lede en…

End of content

End of content