Verkeerstekens opgerig om padgebruikers se veiligheid te verseker
Die AfriForum-tak in Bethal het op 20 Julie 2020 in samewerking met F. Menge Presentations & Signs verkeerstekens vervang om padgebruikers se…
Die AfriForum-tak in Bethal het op 20 Julie 2020 in samewerking met F. Menge Presentations & Signs verkeerstekens vervang om padgebruikers se…
Die AfriForum-tak in Witbank het in Januarie en Februarie 2019 verskeie spoedhobbels, stopstrate en voetoorgange in dié stad herstel. Sommige…
AfriForum se Margate-tak het onlangs ’n bydrae gelewer om padveiligheid op die dorp te bevorder deur verkeerstekens aan die Margate…
Die AfriForum-tak in Bloemhof het vandeesweek 21 nuwe stop- en toegeetekens by verskeie kruisings in dié dorp opgerig. Sommige van…
AfriForum se Tzaneen-tak het op 8 Oktober vyf nuwe stoptekens aangekoop en aan die munisipaliteit se verkeersdepartement oorhandig. Die projek…
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het die eerste week van Oktober aan die herstel van byna 150 slaggate in Potchefstroom afgestaan….
AfriForum se Naboomspruit-tak het op 1 Oktober in samewerking met die verkeersdepartement begin om nuwe verkeerstekens by kruisings in dié…
Die AfriForum-tak in Bloemhof het verlede week nuwe verkeerstekens in die dorp opgerig, asook ou verkeerstekens vervang. Die tak…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing