Wetstoepassers behandel wetsgehoorsame mense soos misdadigers: AfriForum ondersoek magsmisbruik in Dwarskersbos
AfriForum se privaatvervolgingseenheid onder leiding van adv. Gerrie Nel ondersoek die onlangse voorval van onbillike en arbitrêre optrede van verkeersbeamptes…