AfriForum se #OnsDorp-veldtog: Mooinooi-tak verf straatname
AfriForum se Mooinooi-tak het die eerste fase van hul straatnaamverfprojek op Saterdag 29 September 2018 afgeskop. Sowat ses sypaadjies naby die polisiestasie…
AfriForum se Mooinooi-tak het die eerste fase van hul straatnaamverfprojek op Saterdag 29 September 2018 afgeskop. Sowat ses sypaadjies naby die polisiestasie…
AfriForum se Meyerspark-tak het gedurende die naweek van 15 September die strepe geverf van Sholto Douglasstraat. Die tak het onlangs…
Die bestuur van AfriForum se Reitz-tak en gemeenskapslede het op 15 September byeengekom om vervalle stopstrate in dié dorp te verf….
AfriForum Jeug in Kuruman het op Saterdag, 8 September 2018 die parkeerarea van die plaaslike polisiestasie geverf. Dit kom nadat…
AfriForum se Naboomspruit-tak het die naweek in samewerking met Mookgopong Plaaslike Munisipaliteit slaggate in die dorp gevul. Die AfriForum-tak het…
AfriForum se Upington-tak het as deel van hul samewerking met die Upington Concerned Citizens-groep ingespring om die huisie oorkant…
Die AfriForum-tak in Secunda het op 19 Januarie samesprekings met die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit begin voer oor die verf van…
Die AfriForum-tak in Secunda het in samewerking met Sibathathu Construction BK op 3 Augustus 2017 verskeie spoedhobbels in dié dorp geverf. Dít volg…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing