AfriForum-buurtwag se kameraprojek help om verdagtes aan te keer
| |

AfriForum-buurtwag se kameraprojek help om verdagtes aan te keer

Die AfriForum-buurtwag in Benoni se SNIPR-kameramoniteringsprojek het op 13 Julie 2020 gehelp dat PHP Security en die SAPD drie verdagtes in hegtenis kon neem wat vir verskeie diefstalsake gesoek is. Die SNIPR-kameras het ’n verdagte voertuig danksy dié voertuig se registrasienommer geïdentifiseer, waarna die veiligheidsrolspelers in kennis gestel is. Archie Mouyis, voorsitter van AfriForum se Benoni-tak, wil…

AfriForum se Standerton-buurtwag, SAPD en Kasselman-sekuriteit trek verdagtes vas
| |

AfriForum se Standerton-buurtwag, SAPD en Kasselman-sekuriteit trek verdagtes vas

AfriForum se Standerton-buurtwag het op 22 Maart 2020 in samewerking met die SAPD en Kasselman-sekuriteit drie verdagtes vasgetrek nadat ’n buurtwaglid ’n verdagte Volkswagen Polo op die Morgenzon/Standerton-pad opgemerk het. Dié motor is vroeër vandeesmaand op veiligheidsgroepe as verdag aangemeld en die verdagtes is na bewering by kaartkloning betrokke. Die buurtwaglid het die buurtwag, SAPD…

AfriForum-buurtwag in Worcester neem twee rowers in hegtenis
| |

AfriForum-buurtwag in Worcester neem twee rowers in hegtenis

Die AfriForum-buurtwag in Worcester het op 21 Maart 2020 verdagtes aangekeer. Die buurtwag het om 06:00 op ’n vrou se noodoproep gereageer nadat sy voor haar huis beroof is. Die buurtwaglede het ’n beskrywing van die twee verdagtes gekry en met behulp van gemeenskapslede ’n soektog van stapel gestuur. Die SAPD is ook dadelik van die…

AfriForum se Standerton-buurtwag staan SAPD by
| |

AfriForum se Standerton-buurtwag staan SAPD by

Die AfriForum-buurtwag in Standerton het op 7 en 8 Februarie 2020 in samewerking met die SAPD aan ’n operasie in dié dorp deelgeneem. Altesaam 12 buurtwaglede, 21 polisielede, asook ’n helikopter was hierby betrokke. 18 arrestasies is uitgevoer vir onder meer onder die invloed van drank in die openbaar, dwelms en huishoudelike geweld. “Die Standerton-buurtwag sal aanhou…

AfriForum se Kraaifontein-buurtwag skep hoop
| |

AfriForum se Kraaifontein-buurtwag skep hoop

AfriForum se Kraaifontein-buurtwag het in September in samewerking met die Kraaifontein Sektor 4B-buurtwag en die SAPD op verskeie voorvalle gereageer en verdagtes aangekeer. Dié twee buurtwagte het twee weke gelede gereageer nadat twee vermeende rowers twee slagoffers met messe gedreig het en ’n selfoon geroof het. Die buurtwagte het ’n soektog van stapel gestuur en…

End of content

End of content