#AfriForumStaanSaam met skenkings van maskers en handreiniger
|

#AfriForumStaanSaam met skenkings van maskers en handreiniger

AfriForum het vandag ’n veldtog van stapel gestuur om handreiniger en maskers te skenk aan tehuise vir bejaardes en persone wat in die veiligheids-, nood- en gesondheidsdienste werk, asook kwesbare mense wat nie genoegsame beskerming teen die opdoen van COVID-19 het nie. Dié veldtog is vandag afgeskop met die oorhandiging van meer as 1 000 botteltjies…

AfriForum se Port Elizabeth-tak neem aan #VegEnBou-veldtog deel
| |

AfriForum se Port Elizabeth-tak neem aan #VegEnBou-veldtog deel

Die AfriForum-tak in Port Elizabeth het van 6 tot 14 Maart 2020 verskeie projekte in dié stad aangepak as deel van die organisasie se #VegEnBou-veldtog. Die week is afgeskop met ’n ontbyt waartydens dr. Eugene Brink, AfriForum se strategiese raadgewer vir gemeenskapsake, gaste breedvoerig ingelig het oor onderwerpe van aktuele belang soos die beplande nasionale gesondheidsversekering (NGV)…

AfriForum verkla Ramaphosa, Sisulu by VN vir die verdagmaking van die organisasie se pogings om burgerregte te beskerm
| |

AfriForum verkla Ramaphosa, Sisulu by VN vir die verdagmaking van die organisasie se pogings om burgerregte te beskerm

AfriForum het vandag ’n formele klag by die Verenigde Nasies se spesiale rapporteur oor die situasie van menseregteverdedigers ingedien teen president Cyril Ramaphosa en Lindiwe Sisulu (in haar kapasiteit as die voormalige minister van internasionale betrekkinge en samewerking) weens hul pogings om AfriForum as menseregteverdediger te diskrediteer en sodoende die werk te verydel wat dié…

#AnkerdorpPadskou-veldtog in Secunda sluit af
|

#AnkerdorpPadskou-veldtog in Secunda sluit af

Die burgerregteorganisasie AfriForum se #AnkerdorpPadskou-veldtog in Secunda het ná ’n aktiewe maand se betrokkenheid in dié dorp afgesluit. Om veiligheid te verbeter het die Secunda-buurtwag vir die bejaardes van Davieshof ’n WhatsApp- en Zello-groep gestig (waarvan die buurtwag ook deel is), asook koördineerders aangewys wat hulle tydens noodgevalle sal bystaan. Dié koördineerders sal glimbaadjies ontvang…

#AnkerdorpPadskou-veldtog skep hoop in Secunda
| |

#AnkerdorpPadskou-veldtog skep hoop in Secunda

Die burgerregte-organisasie AfriForum se #AnkerdorpPadskou-veldtog is hierdie maand in Secunda en die plaaslike AfriForum-tak het tot dusver veral op bemarking, sake-ondernemings en veiligheid in die dorp gefokus. AfriForum het reeds einde September ’n bemarkingstalletjie by die Landbouskou in Secunda beman, sowel as by die Cansa Relay for Life op 5 Oktober, waar AfriForum Jeug ook…

Rassisme en vals beskuldigings oor K-woord in SAPD ontbloot
|

Rassisme en vals beskuldigings oor K-woord in SAPD ontbloot

’n Tendens van sistemiese rassisme en vals beskuldigings teen veral wit polisielede dat hulle die K-woord teenoor kollegas gebruik, is vandag deur Solidariteit ontbloot. Dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, sê daar is 13 voorbeelde van wit lede wat van rassisme aangekla word. In bykans al die gevalle, sommige is nog nie afgehandel nie, is…

AfriForum: Presidensiële verslag oor grondhervorming ekonomies naïef en onderliggend rassisties – verskerpte veldtog beplan
| |

AfriForum: Presidensiële verslag oor grondhervorming ekonomies naïef en onderliggend rassisties – verskerpte veldtog beplan

Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag aangekondig dat hy sy veldtog teen onteiening sonder vergoeding op plaaslike en internasionale vlak sal verskerp. Dít volg nadat die presidensiële taakspan oor grondhervorming se verslag vandag bekendgestel is. AfriForum het die verslag as ’n verontagsaming van basiese ekonomiese beginsels beskryf en sy kommer oor die rassistiese onderbou daarvan uitgespreek.

End of content

End of content