AfriForum se Velddrif-tak reik uit na inwoners in nood
Die AfriForum-tak in Velddrif het van 5 tot 7 Mei 2020 25 kospakkies aan behoeftige gesinne in die gemeenskap uitgedeel nadat RNFW…
Die AfriForum-tak in Velddrif het van 5 tot 7 Mei 2020 25 kospakkies aan behoeftige gesinne in die gemeenskap uitgedeel nadat RNFW…
Lede van AfriForum se Velddrif-buurtwag het op 5 Augustus 2019 opleiding in toneelhantering en patrollievaardighede ontvang. David Olivier, AfriForum se veiligheidskoördineerder vir…
Die AfriForum-tak in Velddrif het op 13 en 15 Junie 2019 verskeie aktiwiteite aangebied om die skoolgaande jeug van dié kusdorpie besig te hou,…
AfriForum se Velddrif-buurtwag het op 2 September in samewerking met die SAPD en ADT Sekuriteit ’n gesteelde voertuig teruggevind en…
Sedert AfriForum se Velddrif-buurtwag in Junie vanjaar gestig is, het misdaad in dié gebied tussen 1 Julie en 14 Augustus…
Die AfriForum-buurtwag in Velddrif het op 20 Julie 2018 aan dié burgerregte-organisasie se nasionale patrollie deelgeneem.
Verskeie AfriForum-takke het saam op 8 Junie 2018 ’n werkswinkel in Bellville bygewoon oor deelname aan die hersieningsproses van die takke se…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing