Misdaadvlaag tref Kaap
David Olivier AfriForum se veiligheidstrukture merk sedert April 2023 ’n geweldige toename in geweldsmisdaad op. Die volgehoue verslegting van die…
David Olivier AfriForum se veiligheidstrukture merk sedert April 2023 ’n geweldige toename in geweldsmisdaad op. Die volgehoue verslegting van die…
Die AfriForum-buurtwagte in Mpumalanga het op 18 September aan die burgerregteorganisasie se nasionale massapatrollie deelgeneem wat reg oor die land gehou…
AfriForum het op 28 Augustus ’n buurtwag in Vredendal gestig. Dié buurtwag is die organisasie se negende veiligheidstruktuur wat in die…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Edenvale-tak het op Donderdag 23 Mei 2019 hul algemene jaarvergadering gehou en ’n nuwe bestuur vir dié tak gekies….
Die AfriForum-buurtwag in Orania het op 14 Maart gehelp om verdagtes vas te trek nadat die kamerastelsel in die…
AfriForum se Worcester-buurtwag het Velddrif en omliggende areas op 8 en 9 Maart 2019 veilig gehou as deel van die…
AfriForum se Alfa-buurtwag in die Overstrand het op Saterdagoggend 9 Maart omstreeks 02:15 hulp verleen tydens ’n motorongeluk by die…
AfriForum se Velddrif-buurtwag het in samewerking met ander rolspelers Velddrif en die omliggende areas op 8 en 9 Maart veilig…
AfriForum, in samewerking met ander organisasies en owerhede, het op Donderdag 7 Maart 2019 ongeveer 150 beeste op ’n plaas naby Vaalwater…
Die veiligheidstrukture van AfriForum se Vryheid-tak het in Februarie ’n totaal van 3 085 km in hul dorp en die omliggende…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing