Projek Nehemia word in Vanderbijlpark uitgerol
AfriForum het tans sowat 90 buurtwagte wat gemeenskappe landwyd beveilig, maar benewens dít poog die burgerregte-waghond ook om proaktief op…
AfriForum het tans sowat 90 buurtwagte wat gemeenskappe landwyd beveilig, maar benewens dít poog die burgerregte-waghond ook om proaktief op…
Die AfriForum-buurtwag in Vanderbijlpark se nuwe strategie om veiligheid by die plaaslike begraafplaas op te skerp sluit gereelde patrollies in….
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Wes-Moot-buurtwag het onlangs gehelp om verskeie veldbrande te blus. ’n Huis het egter tydens een van…
Ongeveer 40 lede van AfriForum se Meyerspark-buurtwag het op 20 September 2017 patrollie-opleiding ontvang. Dié buurtwag patrolleer onder meer Meyerpark,…
Alle AfriForum-takbesture in Noordwes het die afgelope Saterdag die geleentheid gehad om ’n opleidingskonferensie by die Protea-hotel in Klerksdorp by…
Die flink en vasberade optrede van die AfriForum-buurtwag en ander rolspelers in Vanderbijlpark het daartoe gelei dat drie diewe vir…
Dit help nie om net reaktief in misdaadsituasies op te tree nie. Een of ander tyd moet mens na ’n…
Die AfriForum-tak in Springs het op 13 September 2017 ’n plaaswag in die Endicott-gebied buite dié dorp gestig. Die plaaswag is gestig…
Die AfriForum-buurtwag in Schweizer-Reneke het verlede naweek in samewerking met NK Sekuriteit ’n verkragter in die dorp vasgetrek.
AfriForum se Witrivier-buurtwag het tesame met Full Circle Sekuriteit en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) die tuine voor die Witrivier-polisiestasie opgeruim.
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing