Teks-buurtwag ontvang tweerigtingradio’s; neem aan nasionale patrollie deel
AfriForum se Teks (Trichardt, Evander, Kinross en Secunda) -buurtwag het onlangs tweerigtingradio’s ontvang wat môre tydens ’n nasionale patrollie…
AfriForum se Teks (Trichardt, Evander, Kinross en Secunda) -buurtwag het onlangs tweerigtingradio’s ontvang wat môre tydens ’n nasionale patrollie…
Lede van die Pellissier-buurtwag in Bloemfontein het op Dinsdag, 28 November 2017 hulp verleen aan die SAPD om verdagtes te…
AfriForum se takke in Hartbeespoort, Brits, Mooinooi, Rustenburg, Swartruggens, Koster, Lichtenburg en Coligny het op 21 November 2017 memorandums aan die plaaslike…
Meer as 60 inwoners van Fochville het op 24 November 2017 aan ’n Projek Nehemia-vergadering deelgeneem wat op die skep en ontwikkeling…
AfriForum se Upington-tak het op 20 November 2017 die buurtwag se beheerkamer amptelik geopen. Die beheerkamer word van hul perseel…
Die AfriForum-tak in Sannieshof het ’n buurtwag op die been gebring wat ten doel het om misdaad in dié dorp…
Die AfriForum-buurtwag in Witrivier het in samewerking met die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) en die SAPD ’n massapatrollie op Vrydagaand, 3 November…
AfriForum se Kraaifontein-buurtwag het tydens Novembermaand verskeie verdagtes vasgetrek.
Die AfriForum-buurtwag in Ellisras het op 13 November 2017 in samewerking met Ferroland se teenstropery-eenheid; Exxaro-myn se sekuriteit; die Suid-Afrikaanse…
AfriForum se Warmbad- en RTL-buurtwagte het op Dinsdagaand, 14 November 2017 ’n massapatrollie in dié dorp en op omliggende plase…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing