Veiligheidsinstellings fnuik motordiewe in Klerksdorp
AfriForum se Klerksdorp-buurtwag het op 8 Maart saam met verskeie ander veiligheidsinstellings ’n gesteelde voertuig suksesvol help opspoor en aan…
AfriForum se Klerksdorp-buurtwag het op 8 Maart saam met verskeie ander veiligheidsinstellings ’n gesteelde voertuig suksesvol help opspoor en aan…
AfriForum het verlede week amptelik die AfriForum 911 TrackBox-paniekknoppie vir dié organisasie se lede geloods.
AfriForum het op 7 Maart 2018 ’n versoek aan genl. Bheki Cele, die nuwe minister van polisie, gerig ten einde ’n ontmoeting…
AfriForum se Mosselbaai-tak het die afgelope naweek reaksiemagsopleiding vir 12 boere van AfriForum se groter Brandwag-plaaswag aangebied, wat die Brandwag-,…
Lede van die AfriForum-buurtwag in Randfontein het die afgelope naweek in samewerking met die SAPD patrollie gery waartydens verskeie arrestasies…
AfriForum se Wes-Moot-buurtwag, die Sektor 1-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) en die SAPD het op 3 Maart 2018 ’n bewusmakingsaksie en massapatrollie gehou om sigbaarheid…
Die burgerregtewaghond AfriForum het op 1 Maart ’n tak in Waverley gestig en tydens dié stigtingsgeleentheid ook ’n takbestuur verkies.
Gemeenskappe het nou nóg ’n manier om hul veiligheid in hul eie hande te neem. Die burgerregte-waghond AfriForum se bestaande…
Die AfriForum-buurtwag in Edenvale het op Saterdag, 24 Februarie 2018 ’n skietdag by die Rooikraal-skietbaan gehou, waartydens 14 deelnemers in…
AfriForum het in Februarie 2018 ’n buurtwag in die Koster-Millvale-gebied gestig. Dit volg nadat die gemeenskap die behoefte uitgespreek het…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing