AfriForum se Springs-tak leer selfverdedigingstegnieke aan
Die AfriForum-tak in Springs het op 28 April selfverdedigingsopleiding vir nagenoeg 30 tak- en buurtwaglede in dié dorp aangebied.
Die AfriForum-tak in Springs het op 28 April selfverdedigingsopleiding vir nagenoeg 30 tak- en buurtwaglede in dié dorp aangebied.
Die AfriForum-tak in Koster het op 25 April ’n reorganisasievergadering gehou en die volgende lede tot sy bestuur verkies: Andreas Peens…
Die AfriForum-tak in Alberton sal voortaan optimaal kan funksioneer nadat dié tak ’n herhaler vir sy radionetwerk gekry het.
Die AfriForum-buurtwag in Stilfontein het op 6 April aan dié organisasie se nasionale massapatrollie deelgeneem.
AfriForum se Delmas-buurtwagte, wat die Delmas Valke en die Argent-plaaswag insluit, het onlangs koeëlvaste baadjies van die AfriForum-tak in Delmas…
Die AfriForum-buurtwagte in die noordstreek, wat insluit Gauteng, Limpopo en Mpumalanga, het op Vrydag, 6 April 2018 aan ’n nasionale…
AfriForum se Bronkhorstspruit-, Hennopsriviervallei-, Meyerspark-, Moreleta-, Pretoria-Wes-, Rayton-en-Cullinan- en Wes-Moot-buurtwag het op 6 April in samewerking met die Tshwane-metropolisie, die SAPD…
Die Riversdal-buurtwag van die burgerregtewaghond AfriForum se Hessekwa-tak het die afgelope naweek aan Operasie Rooimus – ’n nasionale massapatrollie –…
AfriForum het tans sowat 100 buurtwagte wat poog om pro-aktief teen misdaad op te tree ten einde gemeenskappe te help…
AfriForum se Endicott-plaaswag het op 25 Maart 2018 in samewerking met die SAPD en MavCorp Sekuriteit ’n vermeende huisinbreker platgetrek.
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing