AfriForum se Kraaifontein-buurtwag trek verdagte vas, vind dwelms
AfriForum se Kraaifontein-buurtwag het op 12 Augustus 2018 ’n verdagte vasgekeer wat in die besit van dagga was.
AfriForum se Kraaifontein-buurtwag het op 12 Augustus 2018 ’n verdagte vasgekeer wat in die besit van dagga was.
Sedert AfriForum se Velddrif-buurtwag in Junie vanjaar gestig is, het misdaad in dié gebied tussen 1 Julie en 14 Augustus…
AfriForum se Vryheid-tak het onlangs patrollie- en regsaspekte-opleiding aangebied vir die tak se patrolleerders. Hierdie opleiding vorm deel van die voordele…
AfriForum se Ellisras-tak het die afgelope naweek Projek Nehemia – ’n strategie teen geweldsmisdaad – in dié dorp van stapel…
Die AfriForum-buurtwag in Meyerspark het op 1 Augustus 2018 tussen 20:00 en 22:30 die gebied rondom die Wapadrand-kragsubstasie gepatrolleer ten einde sigbaarheid…
Die burgerregte-organisasie het pas ’n klag teen Julius Malema, leier van die EFF, by die Lyttelton-polisiestasie ingedien ingevolge artikel 120…
Die AfriForum-plaaswagte in die Matzikama-distrik, wat Koekenaap en Lutzville insluit, het op Vrydag 20 Julie 2018 aan dié burgerregte-organisasie se…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het sy Goukou-plaaswag in die Hessekwa-streek gestig om misdaad in dié gebied te help hokslaan. AfriForum gaan…
Die AfriForum-buurtwagte in Upington, Kathu en Kuruman, het op Vrydag 20 Julie 2018 in samewerking met gemeenskapspolisiëringsforums, sekuriteitsmaatskappye en die…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het ’n vierde plaaswag in die Matzikama-streek gestig om misdaad in dié gebied te help hokslaan. Die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing