AfriForum se Vaalharts-tak dra by tot gemeenskapsbeveiliging
Die AfriForum-tak in Vaalharts het op 4 Oktober in Jan Kempdorp en op 5 Oktober in Hartswater veiligheidsvergaderings gehou waarby die gemeenskap…
Die AfriForum-tak in Vaalharts het op 4 Oktober in Jan Kempdorp en op 5 Oktober in Hartswater veiligheidsvergaderings gehou waarby die gemeenskap…
Nico Henning (45), die AfriForum-buurtwaglid wat in Augustus tydens ’n rooftog in Pretoria-Wes met ’n AK-47 in die rug geskiet…
AfriForum is van mening dat kriminele polisiebeamptes die swaarste gestraf moet word en dat afdanking nie genoeg is nie.
Twee jaar nadat Mariandra Heunis se man, Johan, koelbloedig voor haar en haar dogtertjie doodgeskiet is, veg sy voort om…
Die AfriForum-buurtwag in Bultfontein het op 29 September gehelp om ’n verdagte aan te keer wat by ’n rooftog by die…
Drie lede van AfriForum se Moreletapark-tak se Grootfontein-buurtwag het gesertifiseerde vlak 1- en 2-noodhulpopleiding oor die afgelope paar naweke ontvang….
Die burgerregte-waghond AfriForum het sy Ons Dorp-veldtog, waartydens dorpe regoor die land volhoubare selfdoenaksies in hul gemeenskappe aanpak, onlangs hervat…
Die AfriForum-buurtwag in Springs het die afgelope langnaweek in samewerking met die SAPD en die Casseldale GPF die veiligheid behartig…
AfriForum se Sasolburg-tak het op 15 September vanjaar die pad by die Minnaarstraat- en Wonderfontein-aansluiting opgeknap. Dit volg nadat verskeie…
Die AfriForum-tak in Bethlehem het Woensdagoggend hulp verleen aan twee passasiers van ’n ligte vliegtuig nadat dit met ’n harde…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing