AfriForum se #OnsDorp-veldtog: Vanderbijlpark-buurtwag beveilig begraafplaas
Die AfriForum-buurtwag in Vanderbijlpark het met die aanvangs van dié burgerregte-organisasie se nasionale patrollie op 21 Oktober 2018 ’n patrollie…
Die AfriForum-buurtwag in Vanderbijlpark het met die aanvangs van dié burgerregte-organisasie se nasionale patrollie op 21 Oktober 2018 ’n patrollie…
Die AfriForum-buurtwagte in Bloemfontein – wat Uitsig, Pellissier, Fichardtpark, Hospitaalpark, Wilgehof, Langenhovenpark, Rayton-Heuwelsig en Bloemfontein-Noord insluit – het op Vrydag 22 Oktober 2018…
Noordstad Sekuriteit het AfriForum se Rayton-Heuwelsig-tak op 21 Oktober 2018 gekontak om ’n verdagte te help aankeer. Foto’s van die…
Die AfriForum-buurtwag in Witrivier het onlangs selfverdedigingsopleiding voltooi wat deur Piet Venter aangebied is. Dit vorm deel van ’n reeks…
Die AfriForum-tak in Vaalharts het op 4 Oktober in Jan Kempdorp en op 5 Oktober in Hartswater veiligheidsvergaderings gehou waarby die gemeenskap…
Nico Henning (45), die AfriForum-buurtwaglid wat in Augustus tydens ’n rooftog in Pretoria-Wes met ’n AK-47 in die rug geskiet…
AfriForum is van mening dat kriminele polisiebeamptes die swaarste gestraf moet word en dat afdanking nie genoeg is nie.
Twee jaar nadat Mariandra Heunis se man, Johan, koelbloedig voor haar en haar dogtertjie doodgeskiet is, veg sy voort om…
Die AfriForum-buurtwag in Bultfontein het op 29 September gehelp om ’n verdagte aan te keer wat by ’n rooftog by die…
Drie lede van AfriForum se Moreletapark-tak se Grootfontein-buurtwag het gesertifiseerde vlak 1- en 2-noodhulpopleiding oor die afgelope paar naweke ontvang….
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing