AfriForum help met arrestasie van moordverdagte
AfriForum se Stilfontein-buurtwag het op 6 Maart 2019 dié organisasie se beheerkamer in kennis gestel van ’n verdagte wat ’n sekuriteitswag in Klerksdorp…
AfriForum se Stilfontein-buurtwag het op 6 Maart 2019 dié organisasie se beheerkamer in kennis gestel van ’n verdagte wat ’n sekuriteitswag in Klerksdorp…
AfriForum 911 se beheerkamer het in samewerking met die SAPD op 6 Maart 2019 verskeie suksesse behaal. Vier verdagtes wat vir ’n…
AfriForum het die afgelope naweek sy Projek Nehemia – ’n strategie teen geweldsmisdaad, wat verlede jaar in die Oos-Rand van…
Lede van AfriForum se Alberton-, Brakpan-, Germiston- en Springs-buurtwagte het op 27 en 28 Februarie 2019 opleiding in toneelhantering ontvang. Dié opleiding…
Die jeugvleuel van AfriForum se Hospitaalpark-tak het op 23 Februarie 2019 ’n lede-interaksie gehad by die Langenhovenpark-boeremark.
AfriForum se Standerton-buurtwag het op 20 Februarie 2019 ’n WhatsApp-boodskap ontvang oor ’n rooftog wat by die Pep-winkel in Volksrust plaasgevind het….
Die AfriForum-tak in Witbank het in Januarie en Februarie 2019 verskeie spoedhobbels, stopstrate en voetoorgange in dié stad herstel. Sommige…
AfriForum het vandag ’n memorandum aan ’n verteenwoordiger van die minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming oorhandig waarin die burgerregte-organisasie…
AfriForum se Goukou-plaaswag en die Aalwynfleur-buurtwag in Riversdal het oor die naweek van 16 Februarie 2019 opleiding in onder meer selfverdediging en…
’n Lid van AfriForum se Uitsig-tak het die plaaslike buurtwag op 15 Februarie 2019 in kennis gestel van ’n verdagte wat oor…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing