Stellaland-buurtwagte hou streek veilig as deel van die nasionale patrollie
AfriForum-buurtwagte het op 8 en 9 Maart die Stellaland-streek veilig gehou as deel van die nasionale patrollie wat AfriForum geloods…
AfriForum-buurtwagte het op 8 en 9 Maart die Stellaland-streek veilig gehou as deel van die nasionale patrollie wat AfriForum geloods…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het die afgelope naweek sy nasionale massapatrollie gehou waaraan sowat 4 000 AfriForum-lede verbonde aan 132 van dié…
Verskeie veiligheidsinstellings in Potchefstroom – wat AfriForum se Potchefstroom-buurtwag, die SAPD, GPF’s (gemeenskappolisiëringsforums) en plaaslike sekuriteitsmaatskappye insluit – het op…
AfriForum se buurtwagte in Alberton, Benoni, Brakpan, Edenvale, Germiston, Kempton Park, Springs en Endicott het in samewerking met die SAPD,…
AfriForum se Stilfontein-buurtwag het op 6 Maart 2019 dié organisasie se beheerkamer in kennis gestel van ’n verdagte wat ’n sekuriteitswag in Klerksdorp…
AfriForum 911 se beheerkamer het in samewerking met die SAPD op 6 Maart 2019 verskeie suksesse behaal. Vier verdagtes wat vir ’n…
AfriForum het die afgelope naweek sy Projek Nehemia – ’n strategie teen geweldsmisdaad, wat verlede jaar in die Oos-Rand van…
Lede van AfriForum se Alberton-, Brakpan-, Germiston- en Springs-buurtwagte het op 27 en 28 Februarie 2019 opleiding in toneelhantering ontvang. Dié opleiding…
Die jeugvleuel van AfriForum se Hospitaalpark-tak het op 23 Februarie 2019 ’n lede-interaksie gehad by die Langenhovenpark-boeremark.
AfriForum se Standerton-buurtwag het op 20 Februarie 2019 ’n WhatsApp-boodskap ontvang oor ’n rooftog wat by die Pep-winkel in Volksrust plaasgevind het….
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing