AfriForum streekberaad bied hoop vir die toekoms
AfriForum het vandag een van sy streekberade in Centurion gehou. Meer as 300 lede het dit bygewoon. Kallie Kriel, uitvoerende…
AfriForum het vandag een van sy streekberade in Centurion gehou. Meer as 300 lede het dit bygewoon. Kallie Kriel, uitvoerende…
AfriForum se tak in Hartbeespoort het onlangs basiese toerusting aan die plaaslike plaaswag en die Ifafi/Melodie-, Meerhof- en Schoemansville-buurtwag geskenk….
AfriForum se Oos-Moot-buurtwag het die afgelope naweek veiligheid in hul gebied opgeskerp deur gedeeltes van die heining langs die treinspoor…
Die burgerregte-organisasie AfriForum doen ’n beroep op die Addo- en Kirkwood-gemeenskap om hul veiligheid en paraatheid op te skerp.
’n Onlangse video met beeldmateriaal wat wys hoe ’n bende van tien verdagtes verskeie veiligheidsmaatreëls omseil om op ’n boer…
Die buurtwag van AfriForum se Vanderbijlpark-tak het die afgelope maand verskeie aksies van stapel gestuur om die gemeenskap te beveilig.
Die veiligheidstrukture van AfriForum se Tzaneen-tak het op 23 Julie 2019 gereorganiseer en ’n nuwe buurtwag- en veiligheidsvoorsitter gekies.
AfriForum se Benoni-buurtwag het op 18 Julie 2019 in samewerking met die plaaslike GPF drie vermeende verdagtes vasgetrek. Die buurtwag…
AfriForum het op 6 Julie 2019 opleiding vir die Tzaneen- en Phalaborwa-buurtwag aangebied. Hierdie opleiding vorm deel van die organisasie se #AnkerdorpPadskou-veldtog…
AfriForum se landwye netwerk van meer as 130 buurtwagte word by die dag groter en sterker. Die burgerregte-organisasie se Phalaborwa-buurtwag…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing