Veiligheidswenke: As jy die vakansie by die huis bly.
Sluit aan by jou naaste AfriForum-buurtwag. SMS jou naam na 45353 (R1). Beligting: Gebruik sensorligte. Maak seker dat areas naby…
Sluit aan by jou naaste AfriForum-buurtwag. SMS jou naam na 45353 (R1). Beligting: Gebruik sensorligte. Maak seker dat areas naby…
Die AfriForum-buurtwag in Standerton het op 8 November 2019 in samewerking met die SAPD en Kasselman Veiligheidsdienste aan dié organisasie se nasionale…
AfriForum se Piet Retief-buurtwag het op 8 November 2019 in samewerking met SAPS en Piet Retief se verkeersafdeling aan dié burgerregteorganisasie…
AfriForum het op 9 Novemeber 2019 Projek Nehemia-opleiding aan buurtwaglede van die Groter Pretoria-omgewing aangebied. Lede van buurtwagte in Brits, Rustenburg, Fochville…
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 30 Oktober 2019 ’n nuwe buurtwag in Stilbaai gestig. Dié stigting is deel van die AfriForum-tak…
Grondgrype het sedert die begin van die jaar beduidend toegeneem met sowat 60 gevalle in Gauteng, Limpopo en Mpumalanga. Die…
AfriForum se Bronkhorstspruit-tak het op Saterdag 26 Oktober 2019 die park by die verlenging van Cathiesstraat skoongemaak, as deel van…
AfriForum se Oos-Moot-tak en -buurtwag het op Saterdag 26 Oktober 2019 die spruit op die hoek van 24ste Laan en…
AfriForum het op Saterdag 19 Oktober 2019 Nehemia-opleiding by die Tarentaalpan-jeugkampterrein in Thabazimbi aangebied. AfriForum-lede van Ellisras, Thabazimbi en die…
Die AfriForum-tak in Benoni het op 18 en 19 Oktober 2019 verskeie instandhoudingstake by die Pauline Davis en Deneys Conradie…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing