|

AfriForum doen beroep op buurtwagte om voortdurend opleiding te kry ná GPF-lid sterf

Die tragiese dood van Johnny Grobler (46), lid van die gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) van Nigel, vroeër vandeesweek het die noodsaaklikheid van goeie opleiding en waaksaamheid opnuut in die kollig geplaas. Grobler is Saterdagaand dood nadat ’n rowerbendelid uit ’n boom op hom en sy kollegas geskiet het. Grobler was baie geliefd in sy gemeenskap en het…

End of content

End of content