Veilige hantering en ontsmettingsprosedures vir COVID-19
Deur Thomas van Dalen Die uitbreking van die koronavirus het die belangrikheid van steriele leefmetodes op sowel die internasionale as…
Deur Thomas van Dalen Die uitbreking van die koronavirus het die belangrikheid van steriele leefmetodes op sowel die internasionale as…
Die AfriForum-buurtwagte in Sasolburg, Potchefstroom, Stilfontein, Orkney, Ventersdorp en Wolmaransstad, asook Ellaton en Hartbeesfontein se plaas- en dorpswag het op…
AfriForum se Vryburg-buurtwag het op 1 Maart 2020 die Vryburg- munisipale begraafplaas beveilig sodat inwoners hul geliefdes se grafte kon…
AfriForum se Benoni-buurtwag het op 11 Oktober 2019 ’n opvolgmassapatrollie in hul onderskeie sones gehou om sigbaarheid te verhoog. Dit…
Die AfriForum-buurtwag in Vryburg lewer reeds die afgelope ses jaar ’n waardevolle bydrae om misdaad in die omgewing te bekamp….
Die burgerregte-organisasie AfriForum het die afgelope week watermonsters in die Hammanskraal-gebied geneem en bevind dat die water nie geskik vir…
AfriForum se Harrismith-tak het op 30 Maart 2019 inisiatief geneem en self slaggate in dié dorp opgevul. Dié projek was hoofsaaklik gemik…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 4 Maart 2019 by Laerskool Rustenburg en Laerskool Vastrap in Rustenburg besoek afgelê as deel…
AfriForum se Standerton-buurtwag het op 15 Februarie 2019 aan ’n sigbaarheidsoperasie van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) deelgeneem waartydens vyf arrestasies gemaak is….
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 18 Februarie 2019 besoek by die Laerskool Kenmare in Krugersdorp afgelê. Dié veldtog dien as…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing