#VegEnBou-week: AfriForum sit skouer aan die wiel in Ellisras
AfriForum se Ellisras-tak het op 28 Augustus 2020 die organisasie se #VegEnBou-projek in die dorp afgeskop en verskeie opheffingsprojekte en veiligheidsaksies is…
AfriForum se Ellisras-tak het op 28 Augustus 2020 die organisasie se #VegEnBou-projek in die dorp afgeskop en verskeie opheffingsprojekte en veiligheidsaksies is…
“Byna elke slaggat wat in Bethal gevul is, is deur die plaaslike AfriForum-tak herstel,” vertel Ingrid Human, voorsitter van AfriForum…
Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die Lephalale-munisipaliteit in Limpopo het minder as ‘n halfuur nadat AfriForum skrywes en emmers vol onverwerkte…
AfriForum het vandag as deel van die #VegEnBou-veldtog emmers vol onverwerkte riool wat uit die Mogolorivier geskep is by die…
Kallie Kriel, uitvoerde hoof van AfriForum Die ANC-regering se rasbehepte afkeur van minderheidsgemeenskappe het tydens die COVID-19-krisis tot nuwe vlakke…
Die AfriForum-tak in Port Elizabeth het van 6 tot 14 Maart 2020 verskeie projekte in dié stad aangepak as deel van die…
AfriForum Jeug het op 7 Maart 2020 ’n tak in Port Elizabeth gestig. Van die lede is plaaslike studente terwyl…
Die AfriForum-tak in Vanderbijlpark het onlangs ongeveer 2 100 slaggate in verskeie strate in die dorp gevul as deel van…
AfriForum se takbesture in die suidstreek het die afgelope naweek die burgerregteorganisasie se Streeksberaad van Hoop in Stellenbosch bygewoon. Die…
Die bestuur van AfriForum se Oos-Rand-takke het die afgelope naweek AfriForum se Streeksberaad van Hoop by die Royal Elephant Hotel…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing