AfriForum-buurtwagte in Gauteng-Suid neem aan nasionale patrollie deel
Die AfriForum-buurtwagte in Gauteng-Suid – Vanderbijlpark, Roodepoort en Randfontein – het op Vrydag 19 Oktober 2018 aan ’n nasionale patrollie deelgeneem.
Die AfriForum-buurtwagte in Gauteng-Suid – Vanderbijlpark, Roodepoort en Randfontein – het op Vrydag 19 Oktober 2018 aan ’n nasionale patrollie deelgeneem.
Die AfriForum-buurtwag in Vanderbijlpark het met die aanvangs van dié burgerregte-organisasie se nasionale patrollie op 21 Oktober 2018 ’n patrollie…
Die AfriForum-tak in Vanderbijlpark het 100 bome in die Nanescol-begraafplaas as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand geplant.
AfriForum se Vanderbijlpark-buurtwag het op 15 Augustus 2018 ’n brand in ’n elektriese verdeelkas in Vanderbijlpark SW5 geblus.
Die besoedeling van die Vaalrivier – vanaf die rivier se oorsprong noord van Ermelo tot by die invloei daarvan in…
AfriForum sit vandeesweek deur middel van aktivisme, strafregtelike klagtes en rehabilitasie sy veldtog voort om die Vaalrivier te red. Die…
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het druk op ’n privaat hospitaal geplaas nadat dié tak op 17 Julie 2018 in kennis gestel is dat…
AfriForum verwelkom die Konstitusionele Hof se beslissing in die saak tussen die Gautengse onderwysdepartement en die Hoërskool Overvaal se beheerliggaam,…
As deel van AfriForum se Ons Dorp-veldtog het die burgerregte-organisasie se Vanderbijlpark-tak slaggate rondom skole in dié dorp opgevul.
Die AfriForum-buurtwagte in Roodepoort, Vanderbijlpark en Randfontein het op Vrydag, 20 Julie 2018 aan die burgerregte-organisasie se nasionale patrollie deelgeneem.
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing