Vanderbijlpark-tak skop 2023 af met skoonmaakprojek
| |

Vanderbijlpark-tak skop 2023 af met skoonmaakprojek

Die AfriForum-tak in Vanderbijlpark het op 14 Januarie 2023 die nuwe jaar op ’n hoë noot afgeskop en ongeveer 60 sakke vullis gedurende ’n skoonmaakprojek in ’n reuse-veld in Adderleystraat verwyder. Die gemeenskap het hierdie tak genader om die veld, wat sowat twee hektaar groot is, skoon te maak waarna 15 AfriForum-lede en 10 gemeenskaplede…

|

AfriForum se Gauteng-Suid-takke woeker tydens Covid-19-pandemie

AfriForum se Gauteng-Suid-takke woeker tydens die Covid-19-pandemie. Die Vanderbijlpark-tak het in samewerking met Helpende Hand sedert die staat van inperking ingestel is sowat R200 000 se hulpakkette aan behoeftige gesinne in hul omgewing geskenk en versprei, terwyl die Kempton Park-tak vandag 25 liter handreinger, 500 maskers en 500 paar handskoene aan die Elim-kliniek geskenk het….

AfriForum se Vanderbijlpark-buurtwag keer verdagte vas
| |

AfriForum se Vanderbijlpark-buurtwag keer verdagte vas

Die AfriForum-buurtwag in Vanderbijlpark is op Dinsdag 7 Januarie 2020 ontbied om ondersoek na ’n moontlike huisbraak in te stel. Die buurtwag het ’n verdagte naby Koos de la Reystraat opgespoor en in hegtenis geneem. Die verdagte is aan die SAPD oorhandig en ’n saak van inbraak is teen die verdagte aanhangig gemaak. Terwyl die…

|

AfriForum se Vanderbijlpark-tak vul meer as 2 000 slaggate

Die AfriForum-tak in Vanderbijlpark het onlangs ongeveer 2 100 slaggate in verskeie strate in die dorp gevul as deel van dié organisasie se #OnsDorp-veldtog. Die Vanderbijlpark-tak het 35 ton teer aangekoop en die projek het ongeveer R90 000 beloop. Hierdie aksie is in samewerking met nege motorfietsklubs, verskeie sakeondernemings en gemeen¬skaps¬lede aangepak om die paaie…

#OnsDorp: AfriForum se Vanderbijlpark-tak vul 2 100 slaggate
| |

#OnsDorp: AfriForum se Vanderbijlpark-tak vul 2 100 slaggate

Die AfriForum-tak in Vanderbijlpark het op 12 Oktober 2019 ongeveer 2 100 slaggate in verskeie strate in die dorp gevul as deel van dié organisasie se #OnsDorp-veldtog. Hierdie aksie is in samewerking met nege motorfietsklubs, verskeie sakeondernemings en gemeen­skaps­lede aangepak om die paaie veiliger vir motoriste te maak. Die Vanderbijlpark-tak het 35 ton teer aangekoop en die projek…

Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms
| |

Boomplantmaand: AfriForum dra by tot ’n groener toekoms

Die AfriForum-tak in Vanderbijlpark het op 14 September 2019 vyftig bome by Vaal Pets geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Dewet Ungerer, AfriForum se assistentkoördineerder vir die Wes-Rand, beoog die organisasie om vanjaar landwyd meer as 3 000 bome te plant. “Deur inheemse bome te plant bewaar ons nie net ons omgewing en maak…

AfriForum se Vanderbijlpark-tak bied selfverdedigingklasse aan
|

AfriForum se Vanderbijlpark-tak bied selfverdedigingklasse aan

Die AfriForum-tak in Vanderbijlpark het op 7 September 2019 ’n selfverdedigingkursus vir vroue aangebied onder leiding van Fortis Pro Active Defence Solutions. Tydens dié opleiding het die vroue geleer om basiese selfverdedigingstegnieke te gebruik. Van die tegnieke wat behandel is sluit weerstand teen aanvalle sonder ’n wapen in, asook meshantering. Die vroue het almal beaam dat die…

|

Projek Nehemia word in Vanderbijlpark uitgerol

AfriForum het tans sowat 90 buurtwagte wat gemeenskappe landwyd beveilig, maar benewens dít poog die burgerregte-waghond ook om proaktief op te tree teen geweldsmisdaad. Daarom het die organisasie vanjaar hul nasionale veiligheidstrategie, Projek Nehemia, van stapel gestuur wat die kragte van die polisie, buurtwagte, privaatsekuriteitsmaatskappye én gemeenskappe saamsnoer om geweldsmisdaad hok te slaan. Die toetsfase…

End of content

End of content