AfriForum se Noord-Kaap-takke toets water vir cholera
| |

AfriForum se Noord-Kaap-takke toets water vir cholera

AfriForum se Noord-Kaap-takke het op 5 Junie watermonsters in die streek begin neem. Dit volg nadat sterftes weens cholera en rioolstorting in verskeie riviere reg oor die land tot groot kommer gelei het. Dorpe langs die Oranje- en Vaalrivier, se water sal nog getoets word om die omvang van die besmetting te bepaal sodat inwoners…

Vaalrivier-rioolprobleem lankal ’n nasionale krisis
|

Vaalrivier-rioolprobleem lankal ’n nasionale krisis

’n Mens kan maar net wonder of Lindiwe Sisulu, minister van menslike nedersettings, water en sanitasie, se besoek vandeesweek in Vereeniging werklik enige vrugte gaan afwerp rondom die Vaalrivierkrisis aangesien die Menseregtekommissie (MRK), die Suid-Afrikaanse nasionale weermag en die Ekhurhuleni plaaslike munisipaliteit nie juis die afgelope twee jaar hond haaraf kon maak nie. Selfs pres….

Vuil Vaalrivier: Skuldiges moet aan die pen ry
| |

Vuil Vaalrivier: Skuldiges moet aan die pen ry

 AfriForum verwelkom Lindiwe Sisulu, minister van water, sanitasie en menslike nedersettings, se versoek dat Ekurhuleni Water Care Company (Erwat) dringend werk daarvan moet maak om die besoedeling van die Vaalrivier hok te slaan. Dit is egter kommerwekkend dat die minister nóú eers ná jare se besoedeling toetree, asook dat sy nêrens noem dat die skuldige…

|

Strafregtelike klagtes en rehabilitasie deel van AfriForum se Vaalrivier-rampplan

Sowat 80% van Suid-Afrika se rioolaanlegte is wanfunksioneel of funksioneer glad nie en die regering stort daagliks omtrent 5 000 megaliter gedeeltelik behandelde of onbehandelde riool in riviere. Só sê Marcus Pawson, AfriForum se hoof van omgewingsake, oor die voortslepende krisis rondom rioolwerke in Suid-Afrika. Die besoedeling van die Vaalrivier het veral die afgelope paar…

End of content

End of content