AfriForum se Vaalharts-buurtwag vind gesteelde goedere en ontvang opleiding
| |

AfriForum se Vaalharts-buurtwag vind gesteelde goedere en ontvang opleiding

AfriForum se Vaalharts-buurtwag het op Woensdagoggend 18 September 2019 in samewerking met Hartswater Crime Watch gesteelde goedere terugbesorg. Dit volg nadat ’n gemeenskapslid die buurtwag op ’n WhatsApp-groep in kennis gestel het dat hulle pas ’n diefstal aanskou het. Die buurtwag het die area dadelik begin fynkam en die verdagte is vinnig aangekeer en aan die…

AfriForum se Vaalharts-tak pas druk toe om rioolprobleem op te los
| |

AfriForum se Vaalharts-tak pas druk toe om rioolprobleem op te los

’n Rioollek in Jan Kempdorp is ná volgehoue druk deur AfriForum se Vaalharts-tak herstel nadat die gemeenskap die probleem verskeie kere by die Phokwane Plaaslike Munisipaliteit aangemeld het. “Mense het begin kla dat die munisipaliteit nie op die probleem reageer nie,” sê Hilgard Futcher, voorsitter van AfriForum se Vaalharts-tak se omgewingsakeportefeulje. Futcher en Brendon Fourie,…

|

AfriForum-takke regoor die land verhoog lewenskwaliteit in dorpe deur selfdoenprojekte

AfriForum se takke regoor die land het sedert die begin van die jaar skouer aan die wiel gesit en ingespring om dorpe skoner en meer leefbaar te maak. Naboomspruit: Nabome (Euphorbia ingens) is by die dorp se vier ingange geplant en plantpotte netjies oorgeverf. Die tak het ook slaggate in die dorp gevul om die…

End of content

End of content