AfriForum se Vaaldriehoek-takke voorsien skolehulppakkette aan skole
Die AfriForum-takke in die Vaaldriehoek het 19 skolehulppakkette aan skole in die area versprei as deel van die #AfriForumStaanSaam vir…
Die AfriForum-takke in die Vaaldriehoek het 19 skolehulppakkette aan skole in die area versprei as deel van die #AfriForumStaanSaam vir…
AfriForum se plaaslike takke in die Vaaldriehoek en Wes-Rand het die afgelope maand meer as 2,5 ton voedsel aan 1…
Die burgerregtewaghond AfriForum het op 8 November 2019 skrywes by polisiestasies in die Wes-Rand en Vaaldriehoek ingehandig om die SAPD…
Die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit beplan om die name van verskeie strate in en rondom die Vaaldriehoek te verander. Hierdie veranderinge…
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op Woensdag 7 November 2018 strafregtelike klagtes teen Dithabe Nkoane, munisipale bestuurder van die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit in…
AfriForum sit vandeesweek deur middel van aktivisme, strafregtelike klagtes en rehabilitasie sy veldtog voort om die Vaalrivier te red. Die…
AfriForum het die afgelope maand vullisterreine in sowel die Vaaldriehoek as aan die Wes-Rand geoudit as deel van die burgerregte-organisasie…
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Roodepoort-tak het op 26 Junie 2018 ’n reorganiseringsvergadering gehou en ’n nuwe takbestuur verkies. Lede wat reeds sterk…
Die AfriForum-tak in Sasolburg het op 17 April met Lindiwe Tshongwe, burgemeester van die Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit, oor swak dienslewering in…
AfriForum het vandeesmaand vullisterreine in sowel die Vaaldriehoek as die Wes-Rand geoudit as deel van dié burgerregtewaghond se nasionale…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing