|

Maties klop Pukke tydens Dink of Sink-universiteitsdebatkompetisie

Moet Suid-Afrikaners ’n belastingboikot ondersteun? Debatspanne van die Universiteit van Stellenbosch (US) en die Noordwes-universiteit se Potchefstroom-kampus (NWU) moes oor dié moeilike onderwerp in die finale rondte van vanjaar se Dink of Sink-universiteitsdebatkompetisie debatteer. Dié kompetisie is vanjaar vir die derde keer in samewerking met AfriForum, die Afrikaanse Gemeenskap- en debataksie (AGENDA), die FAK en…

|

Kampusgeweld 2019: Hier gaan ons al weer!

Deur Bernard Pieters In die afgelope paar weke het kampusse regoor Suid-Afrika weer onder die jaarlikse golf van geweld, dreigemente van geweld en die opskorting van akademiese programme deurgeloop. Die South African Student Congress (Sasco) het beweer lede van die EFF Student Command (EFFSC) het hulle by die Durban Universiteit van Tegnologie (DUT) met stokke…

|

AfriForum Jeug gaan woeker in 2019

Die burgerregtewaghond AfriForum se jeugvleuel staan ywerig reg om vanjaar  met roepingsgedrewenheid te takel. Bestuurslede van verskeie AfriForum Jeug-takke het onlangs tydens ’n opleidingskamp bymekaar gekom om hul strategie vir die komende jaar, asook die aksies wat daaruit voortspruit, te bespreek. Portefeuljeverantwoordelikhede, sosialemedia- en standpuntopleiding, asook projekbeplanning was deel van hul besige program. James Kemp,…

|

Jonges woeker tydens AfriForum se 2018-internskap

Die burgerregte-organisasie AfriForum se internskapprogram vir studente en jong werkendes van verskeie AfriForum Jeug-takke het verlede week afgesluit. Elf jongmense van onder meer die Universiteit van Pretoria (UP), die Universiteit van Stellenbosch (US), die Noordwes-Universiteit se Potchefstroom-kampus (NWU), die Universiteit van die Vrystaat (UV), asook jeuglede van AfriForum-takke in Mosselbaai, Bloemfontein, Vanderbijlpark en Rustenburg het…

|

AfriForum Jeug gaan woeker in 2018

Die burgerregtewaghond AfriForum se jeugvleuel staan ywerig reg om 2018 met roepingsgedrewendheid te takel. Bestuurslede van verskeie AfriForum Jeug-takke het onlangs tydens ’n opleidingskamp bymekaar gekom om hul strategie vir die komende jaar, asook die aksies wat daaruit voortspruit, te bespreek. Portefeuljeverantwoordelikhede, sosialemedia- en standpuntopleiding, asook projekbeplanning was deel van hul besige program. AfriForum Jeug…

|

Onluste broei reeds by kampusse oor 2018-studiegelde

Terwyl universiteite in spanning wag vir die bekendmaking van die bevindinge gemaak deur regter Jonathan Herer se kommissie van ondersoek oor die finansiering van gratis hoër onderwys in Suid-Afrika, broei daar reeds studente-onluste op universiteitskampusse landwyd. Regter Herer se kommissie is reeds in Januarie 2016 saamgestel om die haalbaarheid van gratis tersiêre onderrig te ondersoek….

End of content

End of content