|

Uitspraak in UP-saak oor taalbeleid ʼn growwe skending van taalregte

Die Pretoriase Hooggeregshof het vandag beslis dat die Universiteit van Pretoria (UP) in 2017 mag voortgaan met die implementering van sy voorgestelde taalbeleid. Dít kom nadat AfriForum en Solidariteit die grondwetlikheid van dié taalbeleid, vandeesmaand voor ʼn volbank regters uitgedaag het. Dié beleid, wat op 22 Junie 2016 deur alle belanghebbendes by UP aanvaar is,…

End of content

End of content