AfriForum Jeug: Geen rede waarom kontakklasse nie hervat kan word nie
|

AfriForum Jeug: Geen rede waarom kontakklasse nie hervat kan word nie

AfriForum Jeug dring daarop aan dat alle kontakklasse by openbare universiteite hervat word. Dié organisasie is sedert April vanjaar in kontak met al 25 openbare universiteite om vas te stel wat hulle aangepaste beleid oor kampus-gebaseerde onderrig is aangesien talle universiteite dit tydens die Covid-19-pandemie met aanlyn onderrig vervang het. AfriForum Jeug is verheug deur…

Openbare universiteite bars uit hul nate, maar Akademia het nog plek
|

Openbare universiteite bars uit hul nate, maar Akademia het nog plek

Terwyl die meeste hoër­onderwysinstellings se aansoeke vir studie in 2020 reeds gesluit het, het Akademia egter spesiaal laataansoeke vir 2020 verleng tot 29 Januarie om aan skoolverlaters van 2019 geleentheid te gee om vir kwalifikasies in te skryf. Vanjaar het 172 043 matrikulante universiteitsvrystelling in Suid-Afrika gekry. Dit is glo die meeste nog sedert die begin…

|

Kampusgeweld 2019: Hier gaan ons al weer!

Deur Bernard Pieters In die afgelope paar weke het kampusse regoor Suid-Afrika weer onder die jaarlikse golf van geweld, dreigemente van geweld en die opskorting van akademiese programme deurgeloop. Die South African Student Congress (Sasco) het beweer lede van die EFF Student Command (EFFSC) het hulle by die Durban Universiteit van Tegnologie (DUT) met stokke…

|

Nuwe graadkursus sal kritiese denke by studente ontsluit

Die Afrikaanse hoëronderwysinstelling Akademia het onlangs  ʼn eerste kwalifikasie in geesteswetenskappe bekendgestel wat vanaf 2019 by die instelling se dertien studiesentrums aangebied gaan word. Die graadkwalifikasie BSocSci (politiek, filosofie en ekonomie) is ʼn besonderse prestasie vir Akademia, aangesien dit deel vorm van die instelling se toekomsplanne om na meer studierigtings uit te brei wat beide…

|

Só lyk universiteitsfooie in 2017

Ondanks die feit dat Suid-Afrikaanse universiteite vanjaar onder die #FeesMustFall-beweging gebuk gegaan het, is ’n algemene klasgeldverhoging van 8% by verskeie tersiêre instansies vir 2017 goedgekeur. Dít volg nadat dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys en opleiding, in September vanjaar aangekondig het dat universiteite self moet bepaal met watter persentasie hulle klasgeld vir 2017…

|

SA regering verantwoordelik vir opstande op kampusse

Verskeie universiteite is vandag steeds gesluit weens volgehoue druk en dreigemente van betogende studente om universiteitskampusse onregeerbaar te maak indien hul nie gratis gehalte-onderrig kry nie. Tydens dié oproer het betogers universiteite in Gauteng, die Wes-Kaap, Noord-Kaap en Vrystaat tot stilstand gebring nadat dr. Blade Nzimande, minister van hoër onderwys, Maandag aangekondig het dat universiteite…

|

Wetsontwerp kan Nzimande mag gee om universiteite te kelder

Dr. Blade Nzimande kan nou behoorlik sy mes vir openbare universiteite uitpluk nadat ’n omstrede Wysingswetsontwerp op Hoër Onderwys vandeesweek in die parlementêre komitee oor hoër onderwys aanvaar is. Ingevolge die wetgewing kry die minister nou die mag om transformasiedoelwitte vir universiteite se inskrywings vas te stel en staatsubsidies te weerhou as dié teikens nie…

|

AfriForum Jeug maak vordering met kampus-veiligheidsplan

  Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum Jeug het sy nasionale voorkomingsplan vir kampus- sekuriteit sowat twee weke gelede bekend gestel en dit begin reeds vrugte afwerp. Verteenwoordigers van AfriForum Jeug het verlede week met verskeie universiteite se besture en sekuriteit ontmoet om hul planne vir kampus-sekuriteit te bespreek om sodoende studente se veiligheid in die toekoms…

End of content

End of content