|

Stem vir US-raadslede en behou Afrikaans as onderrigtaal

  Deur:  Jhua-Nine Wyrley-Birch Na afloop van die onlangse gebeure by die Universiteit van Stellenbosch, wil die burgerregte-organisasie AfriForum alle Maties-alumni aanmoedig om te stem vir die behoud van Afrikaans as onderrigtaal in die komende raadsverskiesing. AfriForum, as deel van die Solidariteit Beweging, dring daarop aan dat die regte kandidate tot die US-raad verkies word,…

|

Maties-regsaksie nie einde van taalstryd

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum Jeug en die Universiteit van Stellenbosch (US) het vandag in die hooggeregshof in Kaapstad ooreengekom dat Afrikaans as onderrigmedium gelyke status sal geniet soos verlede jaar tydens ’n raadsvergadering besluit is. Die regsoptrede is deel van die vyfpuntplan van AfriForum se #RedAfrikaans-veldtog wat daarop gemik is om Afrikaans as onderrigtaal te…

End of content

End of content