|

Slag vir Afrikaans is slag vir ander inheemse tale

“Deur hierdie jongmense van hulle taalregte te ontneem, word niemand bemagtig nie en geen ander inheemse taal uitgebou nie. Die besluit is strydig met die gees van die Suid-Afrikaanse Grondwet en internasionale taalregte.” So meen Alana Bailey, adjunk uitvoerende hoof van die burgerregte-organisasie AfriForum, oor die Universiteit van Pretoria (UP) en die Universiteit van Stellenbosch…

|

De Goede Hoop-koshuis: ʼn tuiste vir enige Afrikaanse Tukkie

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die De Goede Hoop-koshuis wat volgende jaar sy deure by die Universiteit van Pretoria (UP) oopmaak wil ʼn inklusiewe tuiste wees vir enige Afrikaanssprekende Tukkies-student. Dié koshuis sal deur AfriForum gefinansier word, op ’n Christelike-grondslag geskoei wees en  onafhanklik van UP se koshuise funksioneer. AfriForum beskryf De Goede Hoop as ʼn kultuurinstelling…

|

AfriForum Jeug maak vordering met kampus-veiligheidsplan

  Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum Jeug het sy nasionale voorkomingsplan vir kampus- sekuriteit sowat twee weke gelede bekend gestel en dit begin reeds vrugte afwerp. Verteenwoordigers van AfriForum Jeug het verlede week met verskeie universiteite se besture en sekuriteit ontmoet om hul planne vir kampus-sekuriteit te bespreek om sodoende studente se veiligheid in die toekoms…

End of content

End of content