Die Universiteit van die Vrystaat se MT Steyn-oomblik
|

Die Universiteit van die Vrystaat se MT Steyn-oomblik

Deur Chantelle du Preez en Bernard Pieters   Die Universiteit van die Vrystaat (UV) het die afgelope naweek die standbeeld van Oudpres. Marthinus Theunis Steyn sonder omhaal soos diewe in die nag verwyder. Dié standbeeld was glo vir sommige mense aanstootlik en het hulle onwelkom laat voel. Hierdie soort gebeure skyn ’n patroon te wees…

AfriForum Jeug eis optrede van UV-bestuur ná ontwrigting by studenteregistrasie
|

AfriForum Jeug eis optrede van UV-bestuur ná ontwrigting by studenteregistrasie

AfriForum Jeug het vandag ’n skrywe aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) se bestuur gerig waarin optrede teen studenteraadslede (SR) en ander betogers geëis word vanweë die feit dat die 2020-registrasieproses aanhoudend ontwrig word. Dít volg nadat die SR, lede van die South African Students’ Congress (Sasco) en EFF-studenteleiers verlede week begin betoog het…

|

Kovsie-regspan voer geweld en segregasie aan as redes om Afrikaans af te skaf

In die regsaak tussen AfriForum, AfriForum Jeug, Solidariteit en die Universiteit van die Vrystaat (UV) het die UV se regspan vanoggend erken dat geweld die Grondwet troef. In die saak wat in die Bloemfonteinse hooggeregshof aangehoor word, het adv. Jeremy Gauntlett, namens die UV, erken dat die instelling se besluit om ’n nuwe taalbeleid in…

|

Groepe hoop omstrede Jansen se opvolger erken Afrikaans

In tye waar die toekomstige aard van die universiteitswese beide plaaslik en internasionaal heroorweeg word, het universiteite sterk leiersfigure nodig wat akademiese vryheid en uitnemende opvoedingsbeginsels, soos die bevordering van moedertaalonderrig, sal bevorder sonder om polities of ideologies gedienstig te probeer wees. Só het Alana Bailey, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum, vandag gereageer nadat die…

|

AfriForum maak reg vir regstappe teen Kovsies

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch Die burgerregte-organisasie AfriForum berei tans voor op regstappe om Afrikaans as onderrigtaal aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) te red nadat die senaat van dié universiteit pas ten gunste van ’n nuwe taalbeleid gestem het wat Afrikaans as onderrigtaal sal uitfaseer. Dit volg na die raad van die UV in Desember…

|

Dís hoekom Kovsies Afrikaans moet behou.

Die Universiteit van die Vrystaat (UV) is in die proses om sy taalbeleid te hersien, maar hy kan beslis teenkanting verwag. Eksterne belanghebbendes, alumni, verteenwoordigers van die plaaslike en nasionale regering, donateurs, finansiers, ouers en studente het vandeesweek geleentheid gekry om voorleggings te maak en aan dialooggesprekke hieroor deel te neem.

End of content

End of content