|

Akademia-kwalifikasies open wêrelde vir jonges

Mareli Rall, ’n bemarkingsbeampte by AfriForum, is een van 157 studente wat verlede week ’n kwalifikasie aan Akademia, ’n privaat hoëronderwysinstelling, verwerf het. Tydens die jaarlikse gradeplegtigheid is in totaal 52 grade, 10 gevorderde diplomas, 4 diplomas en 91 hoër sertifikate toegeken. Tydens die instelling se eerste gradeplegtigheid in 2013 is net 10 kwalifikasies toegeken….

|

Akademia het nog plek vir studente in 2019

Terwyl die meeste instellings se aansoeke vir studies in 2019 reeds gesluit het, bied die Afrikaanse private hoëronderwysinstelling Akademia steeds tot 19 Januarie ʼn laaste kans vir voornemende studente om aansoek te doen. Van die voorste universiteite se aansoeke het reeds verlede jaar gesluit en die meeste het aangedui dat hulle geen instap-aansoekers sal kan…

|

Ystergreep op openbare universiteite voorspel niks goed

Openbare universiteite in Suid-Afrika is as’t ware in ’n staat van gyselaarskap. Die aard en wese van dié instellings is besig om teen ’n astronomiese tempo te verander met gepaardgaande kommer oor kwessies rondom die handhawing van standaarde, gehalte-kwalifikasies en Afrikaans as onderrigmedium. Verskeie kundiges het vandeesweek aan ’n konferensie van die FAK deelgeneem waar…

|

AfriForum Jeug waarsku teen vandale van kultuurgoedere

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum Jeug sal sélf ’n strafregtelike klag teen die #RhodesMustFall-vandale lê indien dr. Max Price, visekanselier van die Universiteit van Kaapstad, dit nie doen nie. Dit kom nadat ondersteuners van dié betogingsveldtog kultuurgoedere geskend het deur historiese skilderye asook voertuie op die kampus aan die brand te steek. ‘n Groep studente het…

|

AfriForum Jeug veg vir Afrikaans as onderrigtaal met #RedAfrikaans

Deur Jhua-Nine Wyrley-Birch AfriForum Jeug het vandag sy #RedAfrikaans-veldtog se vyfpuntplan vir Afrikaanse universiteite bekengestel om Afrikaans as onderrigtaal te behou en bevorder. Dit kom nadat verskeie kampusse in 2015 onder leiding van studente-organisasies soos OpenStellenbosch, ReformPuk en UpRising betogings gehad het onder die #feesmustfall-aksie asook ander  transformasiegedrewe veldtogte. Vanjaar ervaar verskeie universiteitskampusse steeds verskerpte…

End of content

End of content