AfriForum stel kuberboeliegids bekend in samewerking met Solidariteit Helpende Hand, SECI, die Universiteit van Johannesburg en Unisa
| |

AfriForum stel kuberboeliegids bekend in samewerking met Solidariteit Helpende Hand, SECI, die Universiteit van Johannesburg en Unisa

Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogafdeling en privaatvervolgingseenheid het op 29 Mei – die eerste dag van die Nasionale Kinderbeskermingsweek – ’n kuberboeliegids bekendgestel. Hierdie gids skep bewusmaking oor die gevare van tegnologie, sosiale media, seksskrywery (sexting) en kinderpornografie. Die doel van hierdie gids is om ouers, onderwysers en leerders te bemagtig om #SkermSlim te wees….

AfriForum se teenboelieveldtogspan besoek Laerskool Saamspan
| |

AfriForum se teenboelieveldtogspan besoek Laerskool Saamspan

Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 20 en 21 April by die Laerskool Saamspan in Pretoria besoek afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders in. “Dit is vir AfriForum belangrik om saam met leerders, onderwysers en ouers te werk om ’n verskil te maak en afknouery…

AfriForum versoek afdanking van Unisa-dosent vir geslags- en rasgebaseerde aanval op UK-professor
|

AfriForum versoek afdanking van Unisa-dosent vir geslags- en rasgebaseerde aanval op UK-professor

Die burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n brief aan dr. Mandla Makhanya, vise-kanselier van Unisa gerig om die afdanking te versoek van die Unisa-dosent Muhammad Zakaria Asmal, oor sy geslags- en rasgebaseerde aanval op sosiale media teenoor ’n vroulike professor, Nicoli Nattrass, van die Universiteit van Kaapstad (UK). Asmal is ook ’n PhD-student aan die Universiteit…

Appèlhof sê nee vir slegs Engels by Unisa
|

Appèlhof sê nee vir slegs Engels by Unisa

Die Hoogste Hof van Appèl in Bloemfontein se beslissing ten gunste van AfriForum se saak vir die behoud van Afrikaans as volwaardige onderrigtaal by die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa), is ’n reuse-oorwinning vir Afrikaans, Afrikaanse studente en ook vir taalregte in die land. Só sê Alana Bailey, hoof van Kultuursake by AfriForum. Die hof het…

AfriForum: Uitspraak oor Unisa-taalbeleid reuse-oorwinning vir Afrikaans
| |

AfriForum: Uitspraak oor Unisa-taalbeleid reuse-oorwinning vir Afrikaans

AfriForum beskou die uitspraak van die Hoogste Hof van Appèl ten gunste van AfriForum se saak vir die behoud van Afrikaans as volwaardige onderrigtaal by die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) as ’n reuse-oorwinning vir Afrikaans, Afrikaanse studente en ook vir taalregte in die land. Die Hof het bevind dat Unisa se huidige taalbeleid – wat…

AfriForum en AfriForum Jeug vra insluiting van Afrikaans by Unisa-beleid
| |

AfriForum en AfriForum Jeug vra insluiting van Afrikaans by Unisa-beleid

AfriForum en AfriForum Jeug neem kennis van ’n dokument van Unisa se bestuur wat aankondig dat alle personeel en studente aan dié inrigting ten minste een Afrikataal moet ken, maar versoek dat Unisa na hulle eie vorige taalbeleid terugkeer en ook Afrikaans by die Afrikatale insluit, soos wat alle betrokke staatsdepartemente ook reeds doen. AfriForum…

Uitspraak voorbehou in AfriForum se appèlsaak oor Afrikaans by Unisa
| |

Uitspraak voorbehou in AfriForum se appèlsaak oor Afrikaans by Unisa

Uitspraak is vandag in die hoogste hof van appèl in Bloemfontein voorbehou in AfriForum se appèlsaak teen die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) se eentalige Engelse taalbeleid. Dít volg nadat die Noord-Gautengse hooggeregshof op 26 April 2018 uitspraak gelewer het ten gunste van die beleid wat bepaal dat Engels die primêre onderrigtaal aan dié instelling is. Henk Maree,…

|

AfriForum gaan voort met stryd teen Unisa

Die burgerregte-organisasie sal voortgaan met regstappe teen Unisa oor dié universiteit se taalbeleid ondanks ʼn uitspraak vandag in die Pretoriase hooggeregshof wat die instelling nie keer om sy nuwe taalbeleid in 2017 toe te pas nie. Dié nuwe taalbeleid bepaal dat Engels vanaf 2017 die enigste onderrigtaal sal wees en dat Afrikaans, wat tans die…

End of content

End of content