AfriForum stel kuberboeliegids bekend in samewerking met Solidariteit Helpende Hand, SECI, die Universiteit van Johannesburg en Unisa
| |

AfriForum stel kuberboeliegids bekend in samewerking met Solidariteit Helpende Hand, SECI, die Universiteit van Johannesburg en Unisa

Die burgerregteorganisasie AfriForum se teenboelieveldtogafdeling en privaatvervolgingseenheid het op 29 Mei – die eerste dag van die Nasionale Kinderbeskermingsweek – ’n kuberboeliegids bekendgestel. Hierdie gids skep bewusmaking oor die gevare van tegnologie, sosiale media, seksskrywery (sexting) en kinderpornografie. Die doel van hierdie gids is om ouers, onderwysers en leerders te bemagtig om #SkermSlim te wees….

|

Nuwe Akademie-hoof wil groter bewustheid rondom Afrikaans en instelling skep

Prof. Anne-Marie Beukes is geen onbekende of onbeminde in taal- en akademiese kringe nie. Daarom dat haar aanstelling vanaf 1 Junie as die nuwe hoof van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns wyd verwelkom word. Beukes neem die leisels by die historikus dr. Dioné Prinsloo oor wat die pos vir twee termyne beklee het….

End of content

End of content