AfriForum se Limpopo-buurtwagte hou massapatrollie
AfriForum se Ellisras-, Nylstroom-, Warmbad-, Tzaneen-, Matlabas- en Marble Hall-buurtwag het op 8 Maart 2019 ’n massapatrollie in hul onderskeie gebiede uitgevoer…
AfriForum se Ellisras-, Nylstroom-, Warmbad-, Tzaneen-, Matlabas- en Marble Hall-buurtwag het op 8 Maart 2019 ’n massapatrollie in hul onderskeie gebiede uitgevoer…
AfriForum skop vandag sy ankerdorppadskou in Pretoria af. Tydens dié loodsweek gaan AfriForum se personeel vullis in strate optel, padtekens…
Die AfriForum-buurtwagte in Limpopo – Tzaneen, Ellisras, en Nylstroom – het op Vrydag 19 Oktober 2018 saam met die Matlabas-plaaswag en Warmbad…
Die burgerregte-organisasie AfriForum is in samewerking met Boere in Nood en georganiseerde landbou besig met ’n projek om voer in…
AfriForum se buurtwagte in Nylstroom, Warmbad, Tzaneen en Ellisras het op Vrydag, 20 Julie 2018 in samewerking met die SAPD,…
AfriForum se Tzaneen-buurtwag het op Sondag 10 Junie in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) ’n vermeende gewapende plaasaanvaller in Kgapane…
AfriForum se Tzaneen-buurtwag het op Woensdag, 6 Junie dié dorp gepatrolleer om sigbaarheid in die omgewing te verhoog. Buurtwaglede het…
Die AfriForum-tak in Tzaneen het ’n buurtwag op die been gebring wat ten doel het om misdaad in dié dorp…
AfriForum se takke in Limpopo het op Dinsdag 21 November 2017 memorandums aan die plaaslike polisiestasies in dié provinsie oorhandig…
AfriForum het vandeesweek sy nasionale vullisterreinouditprojek afgeskop deur ʼn wisseltrofee aan die plaaslike vullisterrein in Tzaneen te oorhandig vir die…
End of content
End of content
Sluit aan by ons e-poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.
Kopiereg © AfriForum
Deel van die Solidariteit Beweging | POPI-wetgewing