|

AfriForum-ledetydskrif wys wat burgerregtewaghond alles doen

Die Junie-uitgawe van Forum Tydskrif, AfriForum se ledetydskrif, is pas aan ons lede gestuur. In dié uitgawe val die fokus op AfriForum Netwerk, ’n inisiatief wat ten doel het om lede aan te moedig om mekaar en mekaar se ondernemings en dienste te ondersteun. Meer as ’n duisend ondernemings is reeds deel van AfriForum Netwerk….

AfriForum-tydskrif propvol nuus op pad na duisende lede
|

AfriForum-tydskrif propvol nuus op pad na duisende lede

Forum Tydskrif, die burgerregte-organisasie AfriForum se ledetydskrif, is op pad na ons derduisende lede! Wat ’n jaar was 2017 nie? Elkeen van ons sal dit waarskynlik om verskillende redes onthou. Vir AfriForum was dit ’n mylpaaljaar waarin die 200 000 ledetal bereik is. Dít het ons in staat gestel om met die hulp en steun…

End of content

End of content