Kimberley-tak maak ’n verskil in #VegEnBou-week
| |

Kimberley-tak maak ’n verskil in #VegEnBou-week

Die AfriForum-tak in Kimberley het tydens die organisasie se #VegEnBou-week onder meer hul harte oopgemaak teenoor die plaaslike mediese personeel en ’n kranslegging by die Konsentrasiekampmonument gehou. Die tak het die #VegEnBou-week op 12 Mei egter eers begin met ’n geslaagde veiligheidsvergadering om inligting en reëlings oor AfriForum se Kimberley-buurtwag aan inwoners bekend te stel….

Belfast-tak loods volhoubare projek om erfenis te bewaar
| |

Belfast-tak loods volhoubare projek om erfenis te bewaar

Die AfriForum-tak in Belfast het op 14 Mei in samewerking met die Mpumalanga Erfenisbeweging besoek afgelê by van die mees prominente geskiedkundige terreine in Belfast.   Die besoek was daarop gemik om die publiek bewus te maak van die waardevolle historiese monumente in die Belfast-omgewing. Daar is onder meer besoek afgelê by die Geloftemonument wat…

End of content

End of content