|

AfriForum pak minister oor omgewingtragedie in Tsitsikamma Nasionale Park

Die burgerregte-organisasie het onlangs ’n dokument aan Edna Molewa, minister van omgewingsake, gestuur waarin die organisasie sy kommer uitspreek oor die toekoms van die Tsitsikamma Mariene Bewaringsgebied (TMBG). Dít kom nadat die minister op 16 Desember verlede jaar, ondanks protes van die publiek en verskeie wetenskaplikes, aangekondig het dat 20% van dié bewaringsgebied in die Tsitsikamma Nasionale…

End of content

End of content