|

AfriForum-buurtwag in Vanderbijlpark help om misdadigers agter tralies te sit

Die flink en vasberade optrede van die AfriForum-buurtwag en ander rolspelers in Vanderbijlpark het daartoe gelei dat drie diewe vir lank tronk toe gestuur is. Tebogo Masalego en Sechaba Chiloane is verlede maand skuldig bevind aan huisbraak, diefstal en die besit van gesteelde eiendom. Hulle was onder meer in besit van ’n gesteelde motor en…

|

Wrede plaasmoordenaars kry lewenslange tronkstraf

Deur: Mariska Batt Papiki Mokwena (22) en Eric Mtombeni (23) gaan lewenslank agter tralies sit vir die wrede ystermoord op Sarel Janse van Rensburg (75), ʼn boer van die Tonteldoos-omgewing in Mpumalanga. Mokwena en Mtombeni is vandag in die hooggeregshof in Middelburg deur waarnemende regter Andries Lambrechts tot lewenslange tronkstraf gevonnis. Hulle het ook 15…

|

Twee skuldig aan moord op Mpumalanga-boer

Deur: Mariska Batt Papiki Mokwena en Eric Mtombeni is vandag deur waarnemende regter Andries Lambrechts in die Middelburg-landdroshof skuldig bevind aan die moord op Sarel Janse van Rensburg, en sal môre gevonnis word. Hulle is ook skuldig bevind aan roof, betreding van eiendom en die onwettige besit van ʼn vuurwapen. Janse van Rensburg is op…

End of content

End of content