Heunis-plaasaanval: Verdagte word skuldig bevind
| |

Heunis-plaasaanval: Verdagte word skuldig bevind

AfriForum verwelkom die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria se besluit op 24 Maart 2020 om Justice Sethlangu skuldig te bevind op die moord van Johan Heunis, die vermoorde man van Mariandra Heunis. AfriForum se Traumaondersteuningseenheid staan Mariandra en haar gesin sedert 2017 by. Sethlangu het Johan op 1 Oktober 2016 op die Heunisse se kleinhoewe in die Kameeldrift-omgewing herhaaldelik –…

|

#HardloopvirHoop: Bennie Roux sluit suksesvol sy wedloop af

“Ek wou met hierdie projek bewusmaking oor plaasmoorde en -aanvalle skep en ook die erns van die trauma wat met hierdie gruwelmisdade gepaardgaan aan die publiek oordra. Hierdie projek het net weer eens die dapperheid geopenbaar van diegene wat plaasaanvalle moes deurmaak,” sê Bennie Roux, ultramaratonatleet wat saam met AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid gehardloop het om…

Maak dié week jou hart en hand vir slagoffers van plaasmoorde oop
|

Maak dié week jou hart en hand vir slagoffers van plaasmoorde oop

Sy hardloopskoene, kop en hart is reg. Vandeesweek sal Bennie Roux (41), ’n ultramarathonatleet van Centurion, sy alles gee wanneer hy meer as 250 km in die Vrystaat ten bate van slagoffers van plaasaanvalle en –moorde gaan hardloop. Die slagoffers wat ná so ’n tragedie agterbly, is ’n saak wat hom baie na aan die…

AfriForum Trauma-eenheid help plaasaanvalslagoffer met operasie
|

AfriForum Trauma-eenheid help plaasaanvalslagoffer met operasie

In Mei verlede jaar het Etrisia du Toit (72) se lewe in ’n oogwink verander toe sy tydens ’n plaasaanval buite Pretoria deur haar kakebeen geskiet is. Sy het sedertdien drie operasies ondergaan en môre kry sy danksy finansiële steun van AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid ook inplantate. “Ek is so opgewonde dat ek uiteindelik iets anders…

AfriForum Trauma-ondersteuningseenheid help kwadrupleeg se Kalahari-droom bewaarheid
|

AfriForum Trauma-ondersteuningseenheid help kwadrupleeg se Kalahari-droom bewaarheid

Ons moet almal ophou sê eendag sal ek. Niemand weet waar hulle môre of oormôre gaan wees nie. Ons moet leer om elke geleentheid wat oor ons pad kom, aan te gryp. Só meen Christo Pieterse, ’n safari-agent wat onlangs gehelp het om ’n kwadruplegiese vriend se grootste wens te bewaarheid. Pieterse, eienaar van Touch…

|

Professionele atleet hardloop sy hart uit vir AfriForum Trauma-slagoffers

Plaasmoorde, plaasaanvalle en die slagoffers wat ná so ’n tragedie agterbly, is ’n saak wat Bennie Roux (41), ’n professionele atleet van Centurion, baie na aan die hart lê. Roux, ’n boorling van Reitz in die Vrystaat, sê die hartseer van plaasmoorde en –aanvalle het eers vir hom ’n werklikheid geword toe mense na aan…

| | | |

End of content

End of content