AfriForum ondersteun Laerskool Mikro met halfeeufeesvieringe
| |

AfriForum ondersteun Laerskool Mikro met halfeeufeesvieringe

Die burgerregteorganisasie AfriForum se Kaapse kantoor het op 12 Oktober saam met die Laerskool Mikro en 200 ander feesgangers hul 50ste verjaarsdag gevier. Laerskool Mikro is een van die mees gesogte Afrikaans enkelmedium laerskole in die noordelike voorstede. Die skool se leuse “Waar kind, nog kind kan wees” is nie net woorde nie, maar word…

AfriForum lewer veiligheidsaanbieding aan Simondium-boere
| |

AfriForum lewer veiligheidsaanbieding aan Simondium-boere

Die burgerregteorganisasie AfriForum se Stellenbosch-tak het op 20 September hul nuwe landelike veiligheidstrategie aan die boeregemeenskap van Simondium voorgelê. In dié aanbieding het Jac Pietersen, Tommy van Zyl en Bernard Pieters, al drie verbonde aan AfriForum se Kaapstad-kantoor, oor die nuwe veiligheidsplan uitgebrei asook hoe die Simondium-gemeenskap daarby kan inskakel. “Ek glo dat die Simondium-gemeenskap…

AfriForum oorhandig memorandum aan Durbanville-polisiekantoor
| |

AfriForum oorhandig memorandum aan Durbanville-polisiekantoor

Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 19 September ’n memorandum aan die Durbanville-polisiekantoor oorhandig. In die memorandum word daar na dié polisiekantoor se sigbaarheid en diens verwys wat besig is om agteruit te gaan. AfriForum het menigte klagtes van die publiek ontvang dat klagtes nie geopen word nie, en dat daar nie gereageer word as hulp…

End of content

End of content